Bul pak spanmaat oor taal

2012-02-21 09:39

Die Bulls-flank CJ Stander het sy spanmaat Adri Jacobs ná ’n woordewisseling verlede week katswink geslaan nadat dié glo “slegte taal” voor vroue gebruik het.

Suid-Afrika

Vrou verloor duisende in skelmstreek met selfoon

2012-02-18 22:53

’n Weduwee was histeries toe sy besef skelms het derduisende rande uit haar bankrekenings onttrek nadat sy onder die indruk gebring is daar is ’n probleem met haar selfoon se SIM-kaart.

Suid-Afrika

Wet kom om meer vroue in bestuursposte aan te stel

2012-02-18 22:53

Die regering gaan die private sektor deur nuwe wetgewing verplig om meer vroue in bestuursposte aan te stel en mans en vroue dieselfde salarisse te betaal.

Suid-Afrika

Bid vir die sataniese rockfees RAMFest, vra e-pos

2012-02-18 22:53

’n Ketting-e-pos wat die gewilde RAMFest van satanisme beskuldig, het glo daartoe gelei dat die organiseerders inderhaas ’n nuwe terrein in Bloemfontein moes soek nadat Kovsies se joolplaas onttrek is.

Suid-Afrika

Stellenbosse miljoenêr woedend oor spookbieër

2012-02-18 22:54

Om me. Wendy Appelbaum vir laster te dagvaar, is gevaarlik. Dis ’n uitnodiging aan haar regspan om al die geraamtes in die kas van mnr. Rael Levitt, waarskynlik Kaapstad se mees flambojante afslaer, uit te grawe.

 

Trotse silhoeët teen die opkomende son...  Die Voortrekkermonument gaan amptelik as nasionale erfenisterrein verklaar word, het die minister van binnelandse sake pas aangekondig. Foto: Elske Kritzinger

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Aanklaer skop vas teen ondersoek

2012-02-18 22:36

’n Top-aanklaer wat dalk deur die nasionale vervolgingsgesag (NVG) geskors kan word, sê nie die “geringste moontlikheid” bestaan dat sy gaan toelaat dat ’n buiteparty ’n ondersoek na haar lei nie.

Wat sê jy?

Watter soort musiek verkies jy?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Net seks met Kobus Wiese kan die rede wees

Ek wonder oor verskeie goed in die lewe en dis selde of ooit iets wat ’n verskil gaan maak aan my saligheid.

 
Suid-Afrika

Dominee tronk toe oor hy ‘in nes met verkeerde mense’ beland

2012-02-18 22:53

’n Predikant en voormalige munisipale bestuurder van Oudtshoorn wat verval het “onder ’n nes van mense wat die verkeerde pad loop”, is Donderdag tien maande lank tronk toe gestuur weens bedrog.

binne rapport

Suid-Afrika

Selebi ontslaan, weer terug in tronk

2012-02-18 22:52

Die voormalige polisiekommissaris Jackie Selebi is die afgelope week uit die hospitaal ontslaan en oorgeplaas na die Pretoria-Sentraal-gevangenis.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Koningsgesin waak by ernstig beseerde prins

2012-02-18 20:27

Koningin Beatrix en die Nederlandse koninklike familie het gister geskok gewaak by die ernstig beseerde prins Johan Friso wat in ’n sneeustorting in Oostenryk onder tonne sneeu begrawe is.

Nog in die Afdeling

Sake

NGV gaan in 2014 tot 6 mjd. vereis

2012-02-22 14:35

Belastingbetalers gaan waarskynlik in 2014 sowat R6 miljard moet opdok vir Nasionalegesondheidsversekering (NGV) deur hoër belasting of ’n nuwe belasting.

Nog in die afdeling
 

Sport

Vuilbek Kiwi’s

2012-02-18 22:54

Die Suid-Afrikaanse krieketspan is eergister, in die eerste van drie Twintig20-wedstryde teen Nieu-Seeland, nie net óp die veld verrinneweer nie – die Proteas is ook erg geboelie aan die ánder kant van die grenstou.

Nog in die Afdeling

Bylaes

wyn: 'n Lendelam brug, lekker wyn

2012-02-18 12:40

Die brug was so benoud wankelmoedig oor die Franschhoekrivier dat groter voertuie ompaaie moes ry om by die ander plase uit te kom.

Nog in die Afdeling

MyRapport

Julius, en die SA Godfather?

2012-02-16 09:30

Ek sien Julius Malema sê die afgelope naweek wit regters in Suid-Afrika is die Mafia en hulle beheer die regbank.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Beste 911 nog!

Die lelike een skryf mens 9/11. Die ander skryf 'n mens 911. Dis die mooi een.

Dalk té lig?

Nie heeltemal onleesbaar nie, maar jy gaan die politieke wil moet bymekaarskaap...

Vlieger dreig sy suster

Vlieger word vir die eerste keer sedert hy gewond is gekritiseer deur 'n gesinslid.

K(r)oning-hoender

Heilie deel haar resep wat uit die jaar van koningin Elizabeth II se kroning dateer.

 

Brille en pille...

Die ouderdom spaar ook nie skaap-se-kind nie... (www.skaapstad.co.za)

Verbruikersvasvat

Elke vloermoer het sy tyd en plek, maar kies goed vir effektiwiteit.

Biddag vir reën

Ek kan aan my vriend Faul se stem hoor dis droog in die Karoo as ek hom bel.

Heilie se pesto-broodjies

Niks kan lekkerder wees as vars broodrolletjies nie.

 

Telbord deur SuperSport

My News Header

Tatoes is eie keuse

André, Sasolburg 0 menings | 561 keer gelees |

Mnr. Thys Britz se afkeer van mense wat hul self laat tatoeëer (Briewe, 12 Februarie) het betrekking.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weather
Lottery
Cpt: 17-24°C Sunny. Mild. Pta: 18-30°C Broken clouds. Warm.
Jhb: 16-28°C Broken clouds. Warm. Bloem: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 21-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 17-23°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Aanwysers

Rand/$ 7.73 -0.49% Goudmynesektor
Rand/£ 12.11 0.48%   2812.93 0.33%
Rand/€ 10.24 -0.8% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1777.78 1.38%   34006.52 -0.4%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Floor Manager

Roodepoort, South Africa
Gemini Recruitment
R8000 - R9000

Senior Copywriter

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Receptionist

Richards Bay, South Africa
Hutech International Group
R5000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Base 5-dr
2011
R 134,989.00

OPEL

Corsa Lite 1.4i + AC 3-dr
2006
R 73,100.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Men
Women
Kom ons Kliek

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.