Boland-brandgevaar

2012-02-04 10:13

Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) het ’n “rooikode”-gebied verklaar weens die droë plantegroei en omdat hy bekommerd is dat die brande nog verder kan versprei.

Suid-Afrika

Vas ná moord op boer

2012-02-03 14:27

’n Tiener (15) en ’n man wat glo verlede maand op parool vrygelaat is, is gearresteer weens die moord op mnr. Boet Cilliers (77) die naweek buite Stella.

Suid-Afrika

Tronk toe ná haatmoord

2012-02-02 15:24

Vier mans is Woensdag 18 jaar tronkstraf opgelê nadat hulle die 19-jarige lesbiër Zoliswa Nkonyana in 2006 met klippe doodgegooi het.

Suid-Afrika

Party burgemeesters het tot 7 lyfwagte elk

2012-01-28 23:10

Sommige burgemeesters het tot sewe lyfwagte en alles kom uit die belastingbetaler se sak.

Suid-Afrika

Moodley-aansoek misluk

2012-02-01 14:13

Regter Joop Labuschagne het Donovan Moodley se aansoek om sy skuldigbevinding aan moord en menseroof en afpersing tersyde gestel en sy aansoek om ‘n herverhoor afgekeur.

 

Rolstoel-tweewielrekord  Prof. Jonathan Jansen, rektor van Kovsies, buig voor Hermann van Heerden (22) nadat hy amptelik as die houer van die Guinness-wêreldrekord vir die langste tyd op twee wiele in 'n rolstoel. Ook op die foto is me. Hetsie Veitch, hoof van die eenheid vir gestremdes op die kampus. | Foto: Charl Devenish

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Van ontkenning na ywer

2012-01-28 23:14

In 2005 het die organisasie Right to Care se MIV/vigskliniek in Alexandra, Johannesburg, ’n sukkel­bestaan gevoer.

Wat sê jy?

Die sg. Sondagverkragter het die hof versoek om die verdere gebruik van foto's van hom in die media te verbied om 'n "media-sirkus" te keer. Wat dink jy?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

POLLUX: D-dag vir Bheki Cele

Pollux lees genl. Bheki Cele, geskorste nasionale polisiehoof, sal van 13 Februarie af moet verduidelik oor die twee omstrede huurkontrakte vir polisiehoofkantore.

Motlanthe die man vir stuur

Is adj.pres. Petrus Kgalema Motlanthe die een wat ons regering gaan terugbring op die pad wat deur oudpres. Nelson Mandela aangewys is?

 
Suid-Afrika

Verbruikersvasvat: Vir klein of groot, diens bly bo

2012-01-28 23:10

’n Ruk gelede kry ek ’n e-pos van ’n leser wat sê hy geniet my blad baie, maar kom agter ek is “sag” met groot maatskappye en “hard” met klein maatskappye.

binne rapport

Wêreld

Die begeerlikste vrou op die planeet

2012-02-01 14:37

Sofia Vergara, ster van die komediereeks Modern Family, is in ’n peiling op www.askmen.com tot die begeerlikste vrou ter wêreld gekroon.

Nog in die Afdeling

Sake

R2 miljard vir werkskepping

2012-02-03 01:14

Die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) het nog R2 miljard vir werkskepping bewillig.

Nog in die afdeling
 

Sport

'Ek is die baas'

2012-01-28 23:14

Die Springbok-afrigter – en nie die spelers nie – sal voortaan die baas in die Bok-kamp wees... en die kaptein sal sy plek in die span moet verdien.

Nog in die Afdeling

Bylaes

Kroon vir 'n Koreaan?

24 minute gelede

Dis omtrent tyd dat ’n Koreaanse motor met die gesogste titel in die plaaslike motorbedryf wegstap, reken Egmont Sippel.

Nog in die Afdeling

MyRapport

Waarheid, moedswillighede en onkunde

24 minute gelede

Die artikel “Fondasie-‘mixture’ geen vals identiteit”, het betrekking. Dis ‘n vreemde mengsel van waarheid, moedswillighede en onkunde.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Trekkers 'rits en rook...'

Opspraakwekkende boek tóg indrukwekkend, maar...

Om in die nou te leef

Nostalgie is 'n emosie waaroor veral die sensitiewes hoog opgee.

Heilie se vinnige paella

Paella is 'n ideale gereg vir onthaal omdat dit kleurvol, smaaklik en maklik is.

Selfoon-kuns

Sumi Gous se iPhone-kuns is 'n lekker medium waar 'niks jou terughou nie'.

 

In moeilike tye...

Die wêreld roep in angs uit na 'n nuwe skaap (www.skaapstad.co.za)

Vlieger word gewond

Dit het gevoel asof hy opstyg en sweef en hy het gedog hy het sy liggaam verlaat.

Heilie se Kaas-en-sampioen-souttert

Smaaklike, maklike en vinnige souttert, soos net Heilie dit kan maak.

Tweede lewe

Daar word tans 'n nuwe hoofstuk oor die wêreld se bekendste uitgestorwe voël geskryf.

 
My News Header

Net Afrika dink sulke lae vlakke is voldoende

Sarel Myburgh, Montana, Pretoria 0 menings | 2 keer gelees |

Twee berigte in Rapport van 15 Januarie het my na die pen laat gryp. Tim du Plessis se politieke rubriek en Frans Calitz se brief.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Aanwysers

Rand/$ 7.52 1.63% Goudmynesektor
Rand/£ 11.90 1.5%   2872.96 0%
Rand/€ 9.90 1.46% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1726.30 -0.68%   34386.97 0%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

TOYOTA

Corolla 1.3 Professional MY10
2011
R 149,950.00

VOLKSWAGEN

Polo Sedan 1.4 Comfortline
2011
R 176,999.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Men
Women
Kom ons Kliek

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.