Kwotaskok in skole

2014-07-26 23:07

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie ­(Saru) het glo verlede week opdrag gegee dat minstens 14 van die 28 spelers in die Suid-Afrikaanse skolespan swart, bruin of Indiër moet wees.

Nuus

'Prinsie van vrede' vind rus: Taegrin, rý daai Bugatti!

2014-07-26 23:07

Chantel en Elwin Morris het Saterdag twee rooi speelgoedmotors – ’n rooi Ferrari en ’n rooi Bugatti – en ruikers blomme op hul vierjarige seun, Taegrin, se kissie neergesit.

Nuus

’n Oorlog van leuens, misleiding

2014-07-26 23:07

Palestyne én Israeli’s gebruik sosiale media om die wêreld se mening te manipuleer. Soos: Die foto is skokkend: Kop agteroor sit ’n kleuter op die grond...

Nuus

‘Dokter’ sien pasiënte glo met ander se CV

2014-07-26 23:07

“Dokter” Emelia Smith het daagliks tot 150 pasiënte by die Prime Cure-praktyk in Kuilsrivier gesien en na hartelus voorskrifte uitgeskryf.

Nuus

R4,5 m. oor sekslewe verby is

2014-07-26 23:07

Skadevergoeding van meer as R4,5 miljoen is toegestaan aan ’n vrou wat nie meer seks kan hê nie nadat ’n operasie op haar agt jaar gelede erg skeefgeloop het.

 

 

 

Lesersfoto’s Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

 
Nuus

Mense ly, korruptes skep

2014-07-26 23:07

Honderdduisende rande van die Gautengse gesondheidsdepartement het glo na die ANC gestroom terwyl pasiënte in die land se rykste provinsie sonder noodsaaklike dienste moes klaarkom.

Wat sê jy?

Ken jy iemand wat MIV-positief is?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Skuif die sentrum – sans Zuma

Politici wat hul storie ken, weet die beste plek van waar jy regeer, is die sentrum. Jy kan van enige punt in die spektrum verkies word, maar as jy aan die bewind wil bly, is die sentrum die plek vir jou.

Nuus

Atleet eis nadat artse sy voet afsit

2014-07-26 23:07

Dit was die voet waarmee John van Reenen amper 40 jaar gelede vasgetrap het toe hy die wêreldrekord vir diskusgooi opgestel het.

 
Nuus

Dís wat Faith glo

2014-07-26 23:07

Veels te veel gewag word gemaak van die media se rol ­as waghond, glo Faith Muthambi, minister van kommunikasie. Veral die SAUK moet eerder moeite doen om ongelykheid te beveg as om oor korrupsie te grom.

Nuus

Liewe Heksie se ‘ma’ is siek

2014-07-26 23:07

Verna Vels, die skepper van Liewe Heksie, het borskanker wat na haar brein versprei het. En sy bid. “Ek is ’n groot gelowige in gebed. ’n Mens bid maar en baie mense bid vir jou...”

binne rapport

Sport

Chad pure goud

2014-07-26 23:05

Ná twee aande van keel skoonmaak het Suid-Afrika se goue swemseun Saterdagaand sy eerste groot noot van die Statebondspele in Glasgow geuiter, toe hy sy kroon in die 200 m-vlinderslag suksesvol verdedig het.

Nog in die Afdeling

Sake

Boere gestraf omdat skelms BTW misbruik

2014-07-26 22:10

Die regering dreig om boere se BTW-vergunning op insetprodukte weg te neem omdat daar glo grootskaalse bedrog met die stelsel is.

Nog in die afdeling
 

Bylaes

Lyk net hartseer... en jy kry jou winskopie

2014-07-26 23:06

Om te kibbel oor die prys van enigiets van koffie tot vervoer is bykans ’n nasionale sport in Thailand. Vernon Janse van Rensburg probeer al die gesprekke onthou...

Nog in die Afdeling

MyRapport

Gordimer skryf toe nie dáármee

2014-07-26 23:06

“En enigiemand wat nog probeer argumenteer dat Gordimer g’n feminis was nie, moet dringend haar kop laat lees!” Só skryf prof. André Brink in sy huldeblyk oor Nadine Gordimer...

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

'Vereeniging laat my sweet'

Derek van Dam is pas weg by e.tv (eNCA) om vir CCN te gaan werk.

Stadig geroosterde varklies

Die resepte in 'Die Kos Revolusie' gaan jou laat kwyl...

Debuut tref hard

Dié roman oor 'n verkragte vrou se genesing wil jy rantsoeneer om die leesgenot uit te rek.

Lauren Beukes se nuwe roman

Broken Monsters: 'Ek gaan waarskynlik nog mense doodmaak'

 

Reguit, eerlik en op die man af

Dit was onvermydelik dat Kaplan met mense sou gebots het.

Steytler se oorlog 'ons almal s'n'

'n Welkome tweede uitgawe van Klaas Steytler se knap roman.

Uittreksel: 'Nuwe' Sondag 'n woestyn

Julian Müller se boek: 'Sondag-geloof' en 'geloof anderkant Sondag'.

Kook die land aan die brand

Die Borsspeld, die Bangle en die Blonde deel 'n resep.

 
My News Header

Christus het meegedoen aan ‘kerk’

Dr. Bernhard Ficker, Somerset-Wes, skryf: 51 menings | 1004 keer gelees |

In “‘Nuwe’ Sondag is nog ’n woestyn” skryf prof. Julian Müller “om anderkant Sondag te glo bring jou as’t ware in ’n soort niemandsland. Dit lei jou na ’n woestyngebied..."

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weer
Ksd: 12-18°C Morning clouds. Mild. Pta: 4-21°C Sunny. Mild.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: -2-17°C Sunny. Mild.
Dbn: 8-21°C More sun than clouds. Cool. PE: 11-17°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 10.530%Goudmynesektor
Rand/£ 17.890.03% 1536.792.14%
Rand/€ 14.150.2%Alle aandeleindeks
Goud/oz1305.670.52% 51883.110.65%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Tablet Asus Nexus 7'' 3G met 32GB nou R1 999

Kry die Nexus 7”-tablet met Wifi & 3G vir slegs R1 999 en bespaar R500! Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Plaas ’n voorafbestelling vir die Xbox One

Die vermaaksentrum wat jou alles-in-een bied – regstreekse TV, flieks, sosiale netwerke en speletjies. Plaas jou voorafbestelling nou!

Tot 50% afslag op haarsorgprodukte!

Bespaar tot 50% op professionele haarsorgprodukte by kalahari.com. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Nuwe e-boeke beskikbaar!

Maak jou gereed vir ’n lekker leeservaring wat e-boeke insluit soos Good Morning, Mr Mandela; Laaste dans, Drienie; Die brug na Haven en nog baie meer. Koop nou!

Hisense Infinity Prime-slimfoon

Bespaar R1 000 op die Hisense Infinity Prime 1-slimfoon. Nou R1 999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
Men
Women
Kom ons Kliek