boeke

Braam: SA se Simon Carmiggelt

49 minute gelede

Abraham H. (Braam) de Vries is op 9 Februarie 75 jaar oud. Hans Ester bring hulde aan ’n skrywer – wat volgens hom sterk herinner aan Nederland se Simon Carmiggelt – uit wie se werk jy bowenal sy menswees kan aflees.

Beste leser

49 minute gelede

Abraham H. (Braam) de Vries het seker geen bekendstelling nodig nie. In dié uitgawe bring Hans Ester hulde aan Braam de Vries, die skrywer en mens, wat 9 Februarie verjaar.

Bou 'n beter toekoms met evolusie

49 minute gelede

Die beginsels van evolusie, ja evolusie, kan gebruik word om van die wêreld ’n beter plek te maak. Marius Visser bespreek hier The Neighborhood Project waarin dié beginsels aan die bod kom.

Behendig, enigmaties

49 minute gelede

Oor Johann de Lange se Weerlig van die ongeloof sê Hans Pienaar dié kwatryne kan soos krummels op ’n straatkafee se tafeldoeke die duiwe van jou gedagtes besig hou. En Joan Hambidge oor Charl J.F. Cilliers: “.?.?.?hy verdien beslis groter respek”.

weerlig

Vonkfiksie

49 minute gelede

Kan julle glo 2012 is sowaar al in volle gang! Die Vonke kom so drupsgewys hier aan – hoop julle gaan met nuwe ywer inspring en vanjaar vir ons jul beste kortkuns lewer.

Hoe lyk Mnr. Perfek?

49 minute gelede

In die maand van die liefde het Ilse Salzwedel vir ’n paar Afrikaanse romantiese fiksieskrywers gevra: Hoe lyk jul Mnr. Perfek?

 

 

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Gedig as grafsteen, gedenkteken

49 minute gelede

Meer mense moet kennis neem van die Britse digter Alice Oswald, veral met die verskyning van haar monumentale werk Memorial wat sy onlangs aan die kortlys vir die T.S. Eliot-prys durf onttrek het, skryf Loftus Marais.

PRINSES vind die skoen

49 minute gelede

Cas van Rensburg se Die prinses in elke vrou kan vroue onder meer help om iets van hul mensheid te verstaan, sê Wilhelm Jordaan. En Amanda de Lange meen die boek In mekaar se skoene is nuttig vir as jy jou menswees wil verbeter.

Bonnievale se boekwurm

49 minute gelede

Toe Natasha Klue vir Malan Media per faks vra of sy asseblief ’n reeks boeke met haar sakgeld kan afbetaal...

‘Alles op aarde gaan oor die liefde’

49 minute gelede

Skryf nou ’n slag oor talle Rapport-lesers se gunstelingskrywer Sarah du Pisanie, vra ’n paar lesers verlede jaar al.

binne rapport

Sy Voortrekkers rits behoorlik; rook dagga

2012-01-28 12:36

Met hierdie debuutwerk dra Robin Binckes – bekroonde toergids – by tot die genre van die historiese roman in die Suid-Afrikaanse letterkunde.

Donker van SA se psige ware riller

2012-01-21 10:53

Baie van my boekvriende hou niks van kortverhale nie – te veel beginne; te veel slotte.

Terugblik lewer beste in jare

2012-01-14 12:37

Drie voorste skrywers se ou speurders kry sommer nuwe lewe in e-boekformaat, sê Kerneels Breytenbach.

Die boek waaraan China nie wil raak

2011-11-05 13:18

China koop hul mense se stilte met die hoogste ekonomiese groeikoers in die wêreld, maar in ’n nuwe riller vra Chan Koonchung of die bok choy die sous werd is. Marius Visser vertel meer.

Taal van 'n kortverhaal

2011-11-05 13:18

Die kortverhaal is geensins minder interessant of belangrik as die roman, poësie of die drama nie, sê Louise Viljoen.

Harte vir balans

2011-11-05 13:18

Michael Ondaatje se jongste boek gaan jou ontsettend droef maak, sê Herman Lategan. Maar moenie ophou lees nie, maan hy, want jy sal vind jy wil saggies vashou aan die beelde, die mense, die gevoelswêreld wat dit vir jou oopmaak.

10 vrae aan Deon Meyer

2011-11-05 13:18

BoekeRapport-lesers se volledige lys vrae aan skrywer Deon Meyer.

 

Murakami se genot lê steeds in raaisels

2012-01-28 12:36

Japannese skrywers bekoor al eeue lank met hul ragfyn minimalisme. Die krag van die tradisionele Japannese roman lê nie in kragtige storielyne, groot konflikte, vreesaanjaende aksie of verrassende verteltruuks nie.

Sware ondersoek na noodlot se werking

2012-01-21 10:53

Is die lewe ’n onvoorspelbare reis oor ’n hindernisbaan van opeenvolgende toevallighede of bepaal die noodlot die gebeure wat ons tref?

Immer aan’t verken, reis op smalle weë

2011-11-05 13:18

Reisverhale: Oepse daisy van Johan Bakkes en Anderkant omdraai van Jan van Tonder.

'Ek skryf die boeke wat ek sal wil lees'

2011-11-05 13:18

Deon Meyer se nuwe boek, 7 dae is nou beskikbaar. Lesers is in ’n vorige uitgawe gevra om vrae oor sy werk aan Deon Meyer te stuur...

Want dis nódig om soms terug te kyk

2011-11-05 13:18

Soms loop ’n mens deur die wêreld op soek na wie jy is, en dan ontdek jy die grootste gebod: Dat ons mekaar lief moet hê, sê Dana Snyman in gesprek met Madri Victor oor sy nuwe boek.

Brief van die Boeke-redakteur

2011-11-05 13:18

Vandeesmaand reis ons weer woordlangs, eers saam met Karel Schoeman na Nederland in sy jongste boek, Riviereiland.

Verlei deur die verbondenheid

2011-11-05 13:18

Karel Schoeman se reisboek, Riviereland – Twee besoeke aan Nederland, het hom met nuwe oë na sy vaderland laat kyk, sê Jaap Goedegebuure. En hom selfs dinge laat raaksien waarop hy gewoonlik nie ingestel is nie.

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

TOYOTA

Corolla 1.3 Professional MY10
2011
R 149,950.00

VOLKSWAGEN

Polo Sedan 1.4 Comfortline
2011
R 176,999.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.