boeke

Beste leser

2012-05-05 12:25

Anastasia de Vries, Boekeredakteur, gesels met haar lesers.

Regte paddas in verbeelde tuine

2012-03-31 16:12

“As ‘sommer leesstof’ niks vir ’n volk beteken nie, kan daar wel gevra word of die kuns wat net vir die weiniges is, die aristokratiese kuns, dan nasionale betekenis het.” - N.P. van Wyk Louw

Nina Swart se top 10

2012-03-31 16:12

Nina Swart is 10 jaar oud en in gr. 5 aan die Laerskool Warmbad op Bela-Bela. Hier is haar 10 gunsteling-boeke. Vir eers...

Nie ’n gay-komedie van sedes

2012-03-31 16:12

White se nuwe groot werk is eerder soos ’n beeldskone wolkekrabber as ’n statige dans uit die 1960’s, sê Loftus Marais.

Die ander sondvloed

2012-03-31 16:12

Die arkvaarders kan uit sowel ’n literêre as ’n teologiese hoek beoordeel word. In albei gevalle is dit ’n geslaagde boek, skryf Johannes de Villiers.

Ou kuns, pragtig nuut

2012-03-24 09:29

Nuwe literêre werke tref danksy hul andersheid. Daarom sal dié bundel dadelik die aandag trek.

Die ‘waarheid’ deur die oë van ’n kind

2012-03-17 11:50

Van die eerste blinkmooi woorde af gryp dié roman jou aan. Die verteller is die 12-jarige Stella wat oor haar traumatiese ervaring praat.

Rubriek: Vreugde van lees herontdek...

2012-03-03 15:44

Was ek nou gelukkig om onlangs aan die uitnodigingsprogram van die Frankfurtse Boekeskou in Duitsland deel te neem.

Spieëltje, spieëltjie... wat is die waarheid?

2012-03-03 15:44

Sprokies boei die mensdom al eeue lank, maar bevat elke sprokie nie maar ’n tikkie waarheid nie? Marlize Leyden bekyk die saak.

Aan huis van Emily Dickinson

2012-03-03 15:44

Tussen ’n uitvoering van Mozart se Don Giovanni en ’n draai by die hekse van Salem gaan lê André P. Brink besoek af by Emily Dickinson, die digter wat in die werk van soveel Afrikaanse digters saampraat.

Taal wat matrose sal laat bloos

2012-03-03 15:44

Herman Jansen probeer agter die kap van die bloedige byl kom van die bekende rugbyskrywer Louis de Villiers se eerste roman.

 
weerlig

Vonkfiksie

2012-03-31 16:12

Hoe vertel ’n mens ’n storie in 100 woorde, of selfs minder? Dís die lekker uitdaging van die gewilde Vonke-bladsy.

In die waan van wie jy nie is nie

2012-03-31 16:12

Die Verenigde State van Amerika. Maar is sy mense regtig so verenig en homogeen soos wat hulle meen hulle is? vra Jennifer Crocker.

‘Skrif word waar; ek sien dit’

2012-03-31 16:12

Met die verskyning van die vyfde boek in Marzanne Leroux-Van der Boon se Israel-reeks het sy uit Israel met Annemarié van Niekerk oor dié land, propaganda, omstre-denheid en geestelike boeke gepraat.

Boek oor Matie-pret maar saai

2012-03-24 09:29

Wortematie is die eerste Afrikaanse studenteroman in 30 jaar, lui die boek se reklamepamflet.

Jy leer Noord-Korea ken, maar is dit eg?

2012-03-17 11:50

Of dié meesleurende boek die leser tot ander insigte oor Noord-Korea sal bring, is te betwyfel, meen Annemarié van Niekerk.

Onder draai seekoei en ysberg rond

2012-03-10 12:00

Vir diegene wat hul psige grondig wil verken, is daar nou ’n hoogs toeganklike “handleiding”, kompleet met akademiese gravitas, skryf Herman Lategan.

weerlig

Vonkfiksie

2012-03-03 15:44

Die vonke spat vandag weer eens so dat dit eintlik moeilik is om te kies watter kortkuns om te plaas. Doen so voort, dit bly ’n groot lekkerte om dié juweeltjies te ontvang.

Austen kry weer stem

2012-03-03 15:44

As jy bly wonder het oor Pride and Prejudice se Mr. Darcy en Elizabeth kan jy nou, ’n eeu of twee later, hul storie “hervat”... Kerneels Breytenbach vertel hier meer.

Mitchells Plain deur die inwoners se oë

2012-03-03 15:44

Ingrid ­Jones vertel hoe en hoekom ’n boek oor die Plain ontstaan het en hoe haar eie opvattings oor dié plek ve rander is.

Dís seks-in-Afrikaans

2012-03-03 15:44

Dis hoe die joernalis Riette Rust na haar debuut-kortverhaalbundel verwys. Veral die seksualiteit van vroue – Afrikanervroue, alleenvroue, jong vroue, ouer vroue, getroude vroue, ma’s.

Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 160i 5-dr
2003
R 69,990.00

MAZDA

Mazda6 2.3 Sporty Lux AT
2003
R 116,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.