Prys vir prosa se wengeld verhoog

2009-11-14 23:00

Karen Cronjé, wenner van verlede jaar se Jan Rabie/Rapport-prys vir haar roman Alles mooi weer, wat verlede jaar by Joho! verskyn het. (Foto24)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Skrywers en uitgewers sal bly wees om te hoor die prysgeld van die Jan Rabie/Rapportprys is desondanks die taai ekonomiese tye met meer as 14% verhoog tot R35 000.

Die kortlys vir dié prys vir innoverende Afrikaanse prosa word in Rapport van 4 April volgende jaar bekend gemaak en die wenner ’n paar maande later.

Romans en kortverhale – net prosa; nie poësie nie – wat tussen 1 Januarie en 31 Desember vanjaar verskyn het, kom in aanmerking.

Rapport maak gebruik van twee onafhanklike buitekeurders. Verlede jaar was dit die Nobelpryswenner J.M. Coetzee en die skrywer Eben Venter.

Altesame vyf kopieë van elke ingeskrewe boek moet voor 13 Januarie per pos of koerier ontvang word deur die skakelpersoon:

Monean Winterbach
Katzenellenbogensingel 24
Stellenberg
7550

Inskrywingsvorms en enige verdere inligting is beskikbaar by Winterbach by (021) 919 9325 of 083 657 1618 of by monean@positivedialogue. co.za.

’n Debuutwerk of vroeë tweede prosawerk kom in aanmerking.

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 TDi Sportline Dsl
2006
R 195,995.00

TOYOTA

RAV4 2.0 4x4 5-dr MY00
1997
R 75,500.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2005
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.