SA vrou vas met dwelms

2013-05-18 23:02

Doeanebeamptes in Mumbai, Indië, het ’n Suid-Afrikaanse vrou eenkant toe geroep minute voordat sy aan boord van ’n vliegtuig sou gaan en op 26 kg dwelms in haar bagasie afgekom.

Suid-Afrika

Jawoord is uit ... op groot skerm

2013-05-18 23:03

Kupido jaag by vanjaar se Top Gear Live in top-versnelling en die derduisende motorgeesdriftiges wat volgende maand se groot fees gaan bywoon, sal hom op die groot skerm “in aksie” sien.

Suid-Afrika

Rapport se Legends

2013-05-18 23:02

Hanlie Retief, bekroonde artikelskrywer van Rapport, is in Kaapstad as een van ­Media24 se top-presteerders vereer.

Suid-Afrika

Sy klim vir weeskinders

2013-05-18 23:02

“Ek het die Suid-Afrikaanse vlag ingepak en is reg om dit op die hoogste bergpiek ter wêreld te hys.”

Suid-Afrika

SA app wen internasionaal

2013-05-18 23:02

PriceCheck, die app vir slimfone waarmee verbruikers nou as ingeligtes hul geld kan bestee, is deur BlackBerry aangewys as die internasionale app van die jaar.

 

reddingwerkers in Oklahoma  Die dodetal het tot 91 gestyg ná 'n kragtige tornado Maandag in 'n buurt in Oklahoma-stad verwoesting gesaai het. Altesaam 20 van die slagoffers was kinders, die meeste van hulle jonger as 12, het plaaslike beamptes gesê. | Foto: AP/Sue Ogrocki

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Egpaar brand glo lyk, sê man is dood

2013-05-18 23:02

’n Verbrande lyk, vermoedelik dié van hul tuinier, en ’n versekeringseis het ’n paartjie van Sterkspruit in die Oos-Kaap in die hof laat beland.

Wat sê jy?

Is jy rekenaarvaardig?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Jan se mooi bank sou sloerkousies nie duld

Die lugruim is skaars gesuiwer van die Guptas se bruilofgaste of die wêreld is al weer op sy kop...

Suid-Afrika

Versekeraar kan weier as jy ry en SMS

2013-05-18 23:02

Sou jy ’n ongeluk veroorsaak deur ’n SMS te stuur terwyl jy bestuur, kan jou versekeraar weier om jou eis uit te betaal.

 
Wêreld

Argentynse diktator skielik in tronk dood

2013-05-18 23:06

Genl. Jorge Rafael Videla, diktator uit die tyd van Argentinië se Dirty War teen linksgesinde aktiviste, is Vrydag in die tronk dood.

Wêreld

James was amper nie Bond nie

2013-05-18 23:06

Die oorspronklike teks wat Ian Fleming in 1952 vir sy eerste Bond-boek, Casino Royale, geskryf het, onthul dat die skrywer beplan het om sy held “James Secretan” te noem.

binne rapport

Suid-Afrika

Vuyo Mbuli sterf op pa se 75ste

2013-05-21 13:39

Die radio-omroeper en TV-persoonlikheid Vuyo Mbuli is Saterdagaand vermoedelik aan ’n hartaanval oorlede tydens die Cheetahs-wedstryd in Bloemfontein.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Dis nie kroek – jy kry wat jy koop’

2013-05-18 23:06

“Die aktiwiteite van die Europe Business Assembly (EBA) is nie ’n kroekspul nie. Dis heeltemal wettig – dit gee mense dan presies waarvoor hulle betaal.”

Nog in die Afdeling
 

Sport

Cheetahs weer pure ramkat

2013-05-18 23:09

As ’n mens dít in ag neem, het die Cheetahs gisteraand hier bewys waarom hulle werklik in 2013 Super-aanspraakmakers is, toe hulle ’n knap Reds-span met 27-13 oorkom het.

Nog in die Afdeling

Bylaes

Maak só as jou omelet nie uniek is

2013-05-18 23:04

Net 5% van die ekonomies aktiewe bevolking is entrepreneurs. Daarom is Bertie du Plessis se nuwe e-boek ideale leesstof vir voornemende (en huidige) entrepreneurs.

Nog in die Afdeling

MyRapport

Verpligte inheemse taal

2013-05-22 11:29

Sedert 2007 werk ons hier in die Suid-Kaap daaraan om so 'n mosie aanvaar te kry, dat drie tale op skool aangebied behoort te word.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Die drama, die modes & al daai jazz...

Die rolprent The Great Gatsby bring iets nuuts. Weer. VIDEO

Kriminoloog en skrywer

Liza Grobler se boek oor polisie-korrupsie laat die wenkbroue lig.

'n Amerikaner in Parys

F. Scott Fitzgerald het sy beroemdste boek, The Great Gatsby, in Parys geskryf.

Fiks of foefie?

Vraag: Word mens fikser in ontwerper-tekkies, -oefenfietse en -gimnasiums?

 

Geurige tuna-koekies

Maklik om te maak en dansy die tuna propvol van die nodige omega 3-olies ook...

Om braai te erf

Sewe jaar gelede: My seun was drie en my pa was baie siek. My ma het gesê ons moet kom.

Dankie vir 10 jaar-steun

In November 2003 het ’n groep besluit om onderwysstudente te ondersteun.

Sonder liefde...

Eben Venter se Wolf, wolf is 'n treurlied oor hoe mens sy hoogste doel misloop.

 
My News Header

Verpligte inheemse taal

Alet Stone, Knysna 1 menings | 49 keer gelees |

Sedert 2007 werk ons hier in die Suid-Kaap daaraan om so 'n mosie aanvaar te kry, dat drie tale op skool aangebied behoort te word.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weer
Lotto
Ksd: 14-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 9-18°C Sunny. Mild. Bfn: 4-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 13-26°C Sunny. Mild. PE: 16-21°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 9.58-0.29%Goudmynesektor
Rand/£ 14.420.39% 1348.560%
Rand/€ 12.320.1%Alle aandeleindeks
Goud/oz1370.00-0.37% 41836.020%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
Men
Women
Kom ons Kliek

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.