Johannesburg

Saterdag

A few showers. Mostly cloudy. Mild.

15°C
25°C

7 day forecasts

Nuwe era vir die internet in Suid-Afrika

2010-03-18 09:48

MWEB het stof in die oë van sy mededingers geskop met die aankondiging dat hulle onbeperkte breëband-internetpakkette vir plaaslike gebruikers sal aanbied. Hierdie aankondiging kan die internet-landskap in Suid-Afrika vir ewig verander.

Opinie

Wrrroem!-blog: Ode aan 'n Opel

2010-03-18 14:43

Ek het vir 22 jaar in die motorbedryf gewerk. Ek het motors geleef, geëet en gejaag. Ek het mense met motorprobleme gehelp en baie geleer. Ek het al my vingers vol ghries gesmeer want ek wou self hier en daar iets op my motor verander en verstel.

Opinie

Fliekvlooi: Shutter Island laat jou sidder

2010-03-18 14:01

Fliekvlooi het vooraf omtrent niks van dié fliek geweet nie, buiten dat dit op 'n eiland afspeel en nie 'n romantiese komedie is nie...

Suid-Afrika

'Oranje Dan’ sê nee vir Bafana

2010-03-13 23:20

Party mense sal verras wees om te hoor dr. Dan Roodt moedig nou Afrikaners aan om tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi met oorgawe hul span te ondersteun... 'n Oranje span.

Suid-Afrika

SA losprys-man was ‘tweede keuse’

2010-03-13 23:20

Mnr. Nick Greyling, die Suid-Afrikaner wat langer as ’n week deur rampokkers in die Nigeriese woude as gyselaar aangehou is, was blykbaar sy ontvoerders se tweede keuse.

Rubrieke

Simonsberg, Soutpansberg en mynhope

Dis lekker om in die Kaap vakansie te hou, sê ’n vriendin nou die dag, maar dis iets heel anders om daar te woon.

 

  Anika Smit (17), die skoolmeisie wat verlede Woensdag so wreed in haar pa se huis in Theresapark, Pretoris, vermoor is word vandag (Vrydag) begrawe. Foto: Jaco Marais

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Wat sê jy?

Hoe gemaak met Julius Malema?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

binne rapport

Suid-Afrika

Web-skrywe was bloot toevallig

2010-03-13 23:19

’n Jong man se “ergste nagmerrie” het waar geword toe hy op Facebook geskryf het rugstekers se hande moet afgekap word. Presies dít het toe met een van sy vriende gebeur.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Pous in die spervuur oor molestering

2010-03-13 23:19

Die Vatikaan moes die naweek bontstaan nadat die pous self by ’n kindermishandelingskandaal – die jongste van vele wat die Rooms-Katolieke Kerk teister – betrek is.

Nog in die Afdeling

Sake

Baantjies vir sussies?

2010-03-19 07:42

’n Bemagtigingsmaatskappy met ’n vriendin van adj.pres. Kgalema Motlanthe as direkteur het die uiters waardevolle prospekteerlisensie by Kumba se Sishen-myn op ’n skynbaar omstrede wyse voor die neus van Kumba opgeraap.

Nog in die afdeling
 

Sport

Nóg 'n Bul-treffer

2010-03-13 23:19

Die Bulls stoom voort in die Super14 en hoewel hy gister hier ietwat daarvan verloor het in die tweede helfte van sy wedstryd teen die Highlanders, was daar nooit enige twyfel oor die uitslag nie.

Nog in die Afdeling

Bylaes

Só ’n taal verdien ’n fees

2010-03-13 16:55

Nes muskiete en eendagsvliegies sal Afrikaans oorleef, sê Stef Bos ná vanjaar se Woordfees.

Nog in die Afdeling

MyRapport

Is naaktheid altyd kuns?

2010-03-13 15:25

Ek reageer op die berig in Rapport van 7 Maart oor die minister van kuns en kultuur.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Is Shaik al betaal?

Vrae oor Zuma se vaagheid oor sy geldsake

Onthaal-pasta

Basiliekruidpasta met sampioene

Die pad fees toe

Johan Bakkes ry die KKNK bietjie mis

Locnville gons

Wie is dié nuwelinge?

 
My News Header

Wrrroem!-blog: Ode aan 'n Opel

Tanya O'Connor 4 menings | 91 keer gelees |

Ek het vir 22 jaar in die motorbedryf gewerk. Ek het motors geleef, geëet en gejaag. Ek het mense met motorprobleme gehelp en baie geleer. Ek het al my vingers vol ghries gesmeer want ek wou self hier en daar iets op my motor verander en verstel.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-27°C Sunny. Mild. Jhb: 16-26°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
Dbn: 15-25°C A few showers. Mostly cloudy. Mild. Pta: 14-30°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 23-28°C More clouds than sun. Warm. PE: 19-27°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 7.31 -0.01% Goudmynesektor
Rand/£ 11.06 0.88%   2234.04 -0.43%
Rand/€ 9.91 0.52% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1124.47 -0.24%   28651.85 -0.54%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Regional Sales Manager - Corporate

Western Cape
West Coast Personnel
R18,000-20,000 Per Month Basic Salary Plus Comm

Facilities Manager

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Senior C# Developer

Gauteng - Johannesburg
Hire Resolve

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr MY05
2008
R 125,900.00

ISUZU

KB250 DTEQ LE Ex-Cab Dsl PU MY07
2008
R 195,900.00

TOYOTA

Yaris T1 1.0 5-dr AC
2008
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BANTRY BAY

Single Residential - House R 32 000 000

LONEHILL

Single Residential - House R 5 200 000

RIVONIA

Multiple Unit - Cluster R 4 800 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

Event Listings

20 March 10Jim Neversink

20 March 10K-Day Music Festival

21 March 10Knights of Rhythm

More Event Listings...