2010-03-13 13:51
Wie sou raai dat Jaguar sy trio van formidabele Duiste teenstanders in 'n weeldeblik kon druk? Egmont Sippel het pas die Groot Kat se nuwe XJ-vlagskip in Parys bestuur.
2010-03-06 14:51
Egmont Sippel het pas Rolls Royce se nuwe "intree-model", die Ghost, tydens die motor se Wêreldbekendstelling in Kalifornië bestuur. En glo maar: dis 'n ware Rolls.
2010-02-27 14:30
Audi se nuwe A8 het pas sy internasionale debuut gemaak. Jannie Hennop het in Spanje met die nuweling gaan kennis maak.
2010-02-13 11:14
Egmont Sippel het Tata se geheel nuwe Indica Vista Ignis in die somervakansie bestuur. Goeie verpakking, 'n lekker stuur en 'n deeglike petroldonkie in die vorm van 'n Fiat-oondjie het hom verras.
2010-01-30 15:50
Hy's groot en duur en politiek-inkorrek. Maar die meganiese en dinamiese verfyndheid en vermoëns van BMW se 760Li het Egmont Sippel in vervoering.
2010-01-16 15:30
Mercedes-Benz se nuwe supermotor, die SLS, is besig om een prys ná die ander in te palm. Egmont Sippel skryf.