Dinsdag
14°C24°C
Die Vatikaan moes die naweek bontstaan nadat die pous self by ’n kindermishandelingskandaal – die jongste van vele wat die Rooms-Katolieke Kerk teister – betrek is.
Lesers het Simone Graaff met ’n oorweldigende meerderheid per SMS gekies as die jongste maandwenner in die 2010 Rapport-modelkompetisie.
‘n Ontploffing by ‘n steenkoolmyn in die noord-oostelike Chinese provinsie van Heilongjiang het die lewens van minstens 104 mense geëis, en talle is steeds onder die grond vasgekeer. View multimedia...