Johannesburg

Donderdag

Broken clouds. Pleasantly warm.

13°C
27°C

7 day forecasts

TV-program het in dié konteks geen betekenis

Terblanche Jordaan, Renaissance Gemeente: Kaapstad 19 menings | 819 keer gelees

    Mag ek iets sê oor Die ander kant (kykNET) en sekere Christene se reaksie daarop:

    Slaap rustig in PW se bed

    Cliff Saunders, Northcliff 3 menings | 431 keer gelees

      Rapport se spotprent verlede Sondag van mnr. Sango Ntsaluba (eienaar van Die Anker) wat in sy bed lê en bewe van angs het betrekking.

      Wetenskap-leerplan reg

      Dr. Johlet Krause, per e-pos 69 keer gelees

        Ek stem saam met die stelling dat wetenskap nie makliker gemaak moet word nie...

        Gee Malema so ’n brief

        Behandel dieselfde, Pinetown 234 keer gelees

          Ná my man se onverwagse dood het ek ’n hele ruk lank aan korttermyngeheueverlies gely...

          Sillabus is te omvattend

          Dr. GH Buys, Nelspruit 50 keer gelees

            Carien Kruger se berig “Moenie wetenskap makliker maak nie” op 28 Februarie het betrekking.

            Net God bepaal eindtye

            Rina Mulder, Alberton 106 keer gelees

              Met betrekking tot die berig “21 Mei 2011: Einde van die wêreld?” (Rapport, 7 Maart): Almal wat vanjaar die Eenjaarbybel gebruik was seker net so verbaas soos ek.

              Sit net op hul basse

              E.M. Bawden, Pinetown 36 keer gelees

                Die staat gaan nou stappe doen om strenger op te tree teen straatjaers nadat die vier kinders in Soweto doodgery is.

                Apartheid kom nie uit Bybel

                Jan Venter, Hankey 35 menings | 1290 keer gelees

                  Die artikel “’n Kerk wat samelewing ken…” deur Amie Van Wyk, en veral die inleidende paragraaf, het my diep laat nadink.

                  Eli Louw was g’n huiwerig

                  Piet Pretorius, LP, Kaapstad 2 menings | 241 keer gelees

                    My vriend Jannie Momberg, oud-LP, se bydrae in Die Oop Gesprek van 21 Februarie oor gebeure in die Volksraad het gewis ou herinneringe opgeroep.

                    Staat word ryk uit krag

                    Karel H. du Toit, Petrusville 59 keer gelees

                      Elke R100 miljard aan Eskom uit die kraggebruikers se sak sal vir die tesourie R14 miljard pasella beteken.

                      Plan om vreedsaamheid op plase te bevorder

                      Frederik Hattingh, per e-pos 65 keer gelees

                        As plaaswerkers kan deel in die wins van ’n plaas wat hulle help om te verkry, sal dit nie ’n poging wees om te bewys dat die boer probeer om voorspoed en vrede na te streef nie?

                         

                        Bewaar historiese huise!

                        Emeritus professor Deon Knobel, Kaapstad 158 keer gelees

                          Die sloping van die Minseriestraat-woning in Stellenbosch se historiese sentrum is ’n verlies sowel vir Stellenbosch as vir toekomstige geslagte wat die eienaar-sloper tot verantwoording sal roep.

                          Wit mense maai wat in die verlede gesaai is

                          Alwyn Hefer, Kuhmga, Petrusburg 56 menings | 2879 keer gelees

                            Die briewe van Jan Venter (“Apartheid kom nie uit Bybel”) en Hans du Preez (“Here straf wit mense nou”) in Rapport van 7 Maart het betrekking.

                            Is naaktheid altyd kuns?

                            Carin Nel, Stellenbosch 15 menings | 881 keer gelees

                              Ek reageer op die berig in Rapport van 7 Maart oor die minister van kuns en kultuur.

                              Boek sleg vir matrieks

                              C. Pretorius, Kimberley 2 menings | 96 keer gelees

                                MultiChoice se idee van ’n moontlike pornografiese kanaal is in een woord skokkend.

                                Laat De Kock nou met rus

                                Andries Malan, Kleinrivier 434 keer gelees

                                  Ek wil Rapport gelukwens met die onderhoud met Eugene De Kock in verlede week se uitgawe. Uiteindelik het ’n onverdraaide artikel oor hom verskyn.

                                  Jonges vra ook ander stem as Malema s’n

                                  Cilnette Pienaar, Stellenbosch 47 menings | 2083 keer gelees

                                    Ek skryf as ’n besorgde jong Suid-Afrikaner wat moeg is vir die manier waarop een man se sieninge die stem vir almal onder die ouderdom van 35 in ons land geword het.

                                    John Smit se dae is getel

                                    Johan Matthee, Benoni 23 menings | 2120 keer gelees

                                      Ek verwys na Christo Buchner se berig “Plumtree se kop geëis vir sukkel-Sharks” in Rapport van 28 Februarie.

                                      Here straf wit mense nou

                                      Hans du Preez, Heidelberg 39 menings | 670 keer gelees

                                        Ek is ’n gebore Vrystater wat op ’n plaas grootgeword het. Sedert ek vyf jaar oud was in 1944, onthou ek dat my moeder dikwels gewaarsku het dat die Here ons (wit mense) eendag sal straf...

                                        Erken alle opvoeders

                                        Me. M.E. Fillies, Mosselbaai 29 keer gelees

                                          Sedert verlede jaar is belowe dat alle opvoeders erkenning sal kry vir hul diensjare.

                                          Taalraad reeds suksesvol

                                          Prof. Wannie Carstens, voorsitter ATR 45 keer gelees

                                            Ek verwys na F. le Roux van Villieria se brief. Hy versoek dat “verteenwoordigers van alle groepe spoedig byeenkom” om “die voortbestaan van Afrikaans as taal” te bespreek.

                                            Weer
                                            Verkeer
                                            Lotto
                                            Ksd: 18-29°C Sunny. Warm. Jhb: 16-29°C Broken clouds. Pleasantly warm.
                                            Dbn: 13-27°C Broken clouds. Pleasantly warm. Pta: 12-27°C Sunny. Pleasantly warm.
                                            Bfn: 21-26°C More sun than clouds. Mild. PE: 18-24°C Drizzle. More sun than clouds. Mild.
                                            7-dag-voorspelling...

                                            Betrekkinge - Vind jou droomwerk

                                            Mechanical Engineer (Building Services)

                                            Western Cape - Cape Town
                                            Master Career Consulting

                                            Senior Civil Engineers

                                            Eastern Cape - Port Elizabeth
                                            Master Career Consulting

                                            SNR ANALYST PROGRAMMER: PL/SQL (TELECOMS)

                                            Western Cape - Cape Town
                                            West Coast Personnel

                                            Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

                                            TOYOTA

                                            Hilux 2.7 Raider VVT-i D-Cab RB PU MY05
                                            2003
                                            R 119,900.00

                                            OPEL

                                            Corsa 1.7 DTi Utility Dsl MY04
                                            2005
                                            R 85,990.00

                                            VOLKSWAGEN

                                            Polo 1.4 Comfortline 5-dr
                                            2009
                                            R 139,995.00

                                            Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

                                            CONSTANTIA

                                            Single Residential - House R 9 250 000

                                            FOURWAYS

                                            Single Residential - House R 2 500 000

                                            BRYANSTON

                                            Single Residential - House R 4 200 000

                                            Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

                                            Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

                                            Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

                                            1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

                                            Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

                                            Musiek op Promosie

                                            100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

                                            Fantastiese Feesflieks

                                            46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

                                            Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

                                            iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

                                            Groot Feesbesparings op Boeke

                                            2.3 miljoen titels om van te kies.

                                            Vandag se beste aanbod!

                                            Alle Lego op Uitverkoping

                                            Pret vir die Hele Gesin!

                                            Besoek die kalahari.net Speelgoedwinkel en kry LEGO-speelgoed + opvoedkundige speelgoed volgens ouderdom, tema, kategorie en meer.

                                            iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!