Johannesburg

Dinsdag

Tstorms late. Afternoon clouds. Mild.

14°C
24°C

7 day forecasts

Max du Preez, Kaapstad

Rapport-gebruiker

Roodt skeel Max min

deur Max du Preez, Kaapstad
2010-01-16 16:00

Rapport se berig verlede week dat ek en Dan Roodt “mekaar die stryd aangesê” het, is erg misleidend.

Ek het geen belang daarby om enigiets met Roodt te make te hê of om debat met hom te voer nie.

Hy is op die “lunatic fringe” van die “lunatic fringe”.

Die storie oor die “masturberende apie” in my jongste boek, Dwars, is bloot ’n terloopse verwysing na ’n stuk wat ek in 2005 geskryf het oor my weiering om saam met Roodt aan die Stellenbosse Woordfees deel te neem. Ek het onlangs kennis geneem dat Roodt ’n webblad in my naam begin het en absoluut niks daaraan gedoen of met enigiemand daaroor gepraat nie.

Dit skeel my niks. Rapport se verslaggewer het my daaroor gebel en ek het die hele ding met ’n bietjie humor probeer afmaak.

Jul storie maak my ’n akteur in ’n drama waarmee ek absoluut niks te make het nie.

Beoordeel hierdie artikel:

binne rapport

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-27°C High level clouds. Mild. Jhb: 16-26°C Sprinkles early. Morning clouds. Mild.
Dbn: 14-24°C Tstorms late. Afternoon clouds. Mild. Pta: 15-28°C Showers late. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 22-30°C Afternoon clouds. Warm. PE: 19-24°C Sprinkles late. Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Teller

Gauteng
First National Bank

Account Manager - Application Solutions

Gauteng - Johannesburg
MC²

Financial Manager (Only South African Citizens)

Gauteng - Pretoria
Network Finance Menlyn
R600,000-700,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Std
2004
R 99,000.00

ISUZU

KB250 DTEQ LE Ex-Cab Dsl PU MY07
2008
R 195,900.00

FORD

Ikon 1.6 Ambiente MY09
2007
R 99,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

ILLOVO

Single Residential - House R 10 950 000

SALT ROCK

Single Residential - House R 15 500 000

HYDE PARK

Multiple Unit - Cluster R 7 900 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

Oscars 2010 DVD' s op Uitverkoping

82 Jaar van Uitstaande Rolprente

Casablanca, Titanic, Braveheart, American Beauty, Silence Of The Lambs & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!