Hanlie Retief
10 menings | 1691 keer gelees
Kruisbeen, gemaklik, sit hy daar. Skoene kraakwit by die swart linnebroek. O, en die glimlag, die lang, golwende krulle… één, twee, drie, één… dis die Walskoning self!
Jan-Jan Joubert
6 menings | 641 keer gelees
Waar staan ons ná die afgelope week se uitspraak van die konstitusionele hof oor die voorgenome presidensiële kwytskelding vir die apartheidsmisdadiger Eugene de Kock?
Andries Bezuidenhout
70 menings | 930 keer gelees
“Onthou, ’n liberalis is net ’n konserwatiewe wat nog nie beroof en/of verkrag was nie,” skryf iemand op Rapport se webwerf in reaksie op my vorige rubriek.
Hanlie Retief
13 menings | 1829 keer gelees
In ’n rooi warrel klim Dianne Kohler Barnard die parlementstrappe uit, dis luiperdkolle en lang naels en spykerhakke en die wind hap-hap aan haar romp, sy keer, hou tóé, “moenie my knickers afneem nie!”
Koos Kombuis
77 menings | 3800 keer gelees
’n Paar weke gelede het ek, in hierdie einste koerant, belowe dat ek nooit weer iets leliks van my mede-musikante sal sê nie.
Maretta Bellingan
7 menings | 451 keer gelees
Die reaksie van mense as hulle hoor dat jy op pad Indië toe is, is nogal uiteenlopend. Dit wissel van nee sies tot agge nee...
Harald Pakendorf
6 menings | 567 keer gelees
Met al die lawaai rondom ’n buite-egtelike kind, ’n swak presidensiële toespraak en hewige openbare gevegte in die regerende alliansie is een ding glashelder: Die ANC se agteruitgang duur voort.
Gasrubriekskrywer
43 menings | 787 keer gelees
Peet van Aardt wonder wie die uiters negatiewe Afrikaanses is wat ons kultuur wil afsonder, en waarom hul dink hulle kan namens die res van ons praat.
Jakes Gerwel
3 menings | 151 keer gelees
Rapport se redakteur laat my soms toe om so nou en dan verby die groot kwessies van die wêreld te kyk en iets oor krieket te skryf om die kop weer skoon te kry.
Hanlie Retief
6 menings | 453 keer gelees
‘‘ Gister by die lykshuis, joe… my hart het in my keel geklop. Ek was bang sy lyk?… erg. Maar toe ek haar sien, het ek so ’n vreugde gekry. Ek weet sy’s nou veilig. Niks kan haar meer seermaak nie.”
Pollux
1 menings | 527 keer gelees
Rhoda Kadalie, rubriekskrywer van Business Day, skryf Donderdag of ons nou daarvan hou of nie, prez Jacob Zuma se ontrouheid het die verband tussen hom en oudprez Thabo Mbeki skerp beklemtoon.
Maretta Bellingan
12 menings | 876 keer gelees
Of ons dit nou wil erken of nie: Nog nooit sedert Richard Burton en Elizabeth Taylor het die doen en late van twee rolprentsterre ons so aangegryp soos die van Brangelina nie.
Flip Buys
55 menings | 1577 keer gelees
Dit is asof ek onlangs vir die eerste keer besef het waaroor die voortbestaan van Afrikaans aan universiteite wérklik gaan.
Koos Kombuis
10 menings | 505 keer gelees
In hierdie dae brand daar ’n vlammetjie van hoop aan die suidpunt van Afrika.
Johann Maarman
29 menings | 1021 keer gelees
Johan Maarman skryf 'n "outydse" ope brief aan FW de Klerk
Pollux
668 keer gelees
Pollux se pasaangeër het byna gaan staan by die lees van mnr. Jacob Maroga se R85 miljoen-eis omdat hy as’t ware uit sy pos by Eskom geskop is...
Maretta Bellingan
2 menings | 320 keer gelees
Daar gebeur een van twee dinge as jy Shantaram van Gregory David Roberts gelees het:
Jaco Kirsten
12 menings | 591 keer gelees
Die probleem is dat te veel mense in ons land dinge deur 'n truspieël bekyk. Want in 'n truspieël is alles agterstevoor.
Andries Bezuidenhout
1 menings | 233 keer gelees
Kersdag is seker net so ’n slegte dag soos enige ander dag om iemand dood te ry. Dit was naelskraap, ons mis die figuur in die middel van die pad net-net. Dankie tog die kopligte was op helder.
Maretta Bellingan
3 menings | 878 keer gelees
...dat ons nooit die teenwoordigheid van geliefdes as vanselfsprekend mag aanvaar nie.
Jan-Jan Joubert
13 menings | 586 keer gelees
Die gedagte om amnestie aan die apartheidsmisdadiger Eugene de Kock aan ’n versoeningsgebaar jeens Afrikaners te koppel, wys weer eens op twee Achilleshiels van die ANC...
Jacob Rooi
5 menings | 644 keer gelees
Nood het ’n manier om mense bymekaar te bring – soos onlangs in die buurt waar ek woon.
Andries Bezuidenhout
2 menings | 339 keer gelees
Dit voel vir my so al asof hierdie dekade soos ’n vuil laken aan die kalender hang, tussen twee wasgoedpennetjies met die nommers 2000 en 2009.
Jan-Jan Joubert
5 menings | 212 keer gelees
Hierdie tyd van die jaar was altyd in koerant-terme bekend as komkommertyd omdat daar niks aangaan nie.
Pollux
704 keer gelees
Eisj. Luister na al die polemiek oor dr. Manto Tshabalala-Msimang se afsterwe...