Johannesburg

Saterdag

A few showers. Mostly cloudy. Mild.

15°C
25°C

7 day forecasts
rugby

Nóg 'n Bul-treffer

2010-03-13 23:19

Die Bulls stoom voort in die Super14 en hoewel hy gister hier ietwat daarvan verloor het in die tweede helfte van sy wedstryd teen die Highlanders, was daar nooit enige twyfel oor die uitslag nie.

Vernederde Lions moet sterte lig

2010-03-13 23:19

Die Lions het vandag nog die bewerasies van hul Sydney-nagmerrie wat hom Vrydag afgespeel het. Tog gaan hulle tot Donderdag in dié Australiese stad aanbly voordat hulle na Nieu-Seeland reis om nog ’n nagmerrie af te weer wanneer hulle Saterdag teen die Crusaders speel.

'Frans kan beste word'

2010-03-13 23:19

Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, glo Frans Steyn kan die wêreld se beste heelagter word. “Hy het die gewig, die lengte, die skopvoet ... hy het alles in sy guns,” het De Villiers die afgelope week gesê.

Chiefs te swak vir klipharde Crusaders

2010-03-13 23:19

Daar was sulke stories dat die Chiefs – in die lig van hul plek in die eindstryd verlede jaar – deesdae die voorste van die Nieu-Seelandse spanne in die Super14 is.

Tuks staan op rand van Varistybeker-graf

2010-02-20 23:35

Die Vodacombeker-reeks begin eers die naweek, maar het reeds môre ’n invloed in die samestelling van die spanne vir die vierde ronde van ENB se Varsitybeker-kompetisie.

 

 

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Varsityspanne veg om halfeindplekke

2010-03-13 23:19

Daar gaan môre groot hartseer op Shimlapark wees. En dit gaan óf Shimlas wees wat gaan huil, of hul besoekende teenstander, UJ.

Poemas kry JA vir Viernasies in 2012

2010-03-13 23:19

Argentinië se toetrede in 2012 tot die Sanzar-rugbykompetisie tussen Suid-Afrika, Nieu-Seeland en Australië sal die Springbokke tot voordeel strek.

binne rapport

 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-27°C Sunny. Mild. Jhb: 16-26°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
Dbn: 15-25°C A few showers. Mostly cloudy. Mild. Pta: 14-30°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 23-28°C More clouds than sun. Warm. PE: 19-27°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Product Manager

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Senior Java Developer

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Java Developers

Western Cape
CME Recruitment
R250,000-300,000 Per AnnumNegotiable Market Related Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr MY05
2008
R 125,900.00

ISUZU

KB250 DTEQ LE Ex-Cab Dsl PU MY07
2008
R 195,900.00

TOYOTA

Yaris T1 1.0 5-dr AC
2008
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

SALT ROCK

Single Residential - House R 10 600 000

UMHLANGA RIDGE

Single Residential - House R 10 000 000

DURBAN NORTH

Single Residential - House R 3 499 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!