Johannesburg

Dinsdag

Tstorms late. Afternoon clouds. Mild.

14°C
24°C

7 day forecasts
suid-afrika

Web-skrywe was bloot toevallig

2010-03-13 23:19

’n Jong man se “ergste nagmerrie” het waar geword toe hy op Facebook geskryf het rugstekers se hande moet afgekap word. Presies dít het toe met een van sy vriende gebeur.

Hiér borrel rioolvullis uit storte

2010-03-13 23:20

In Louis Trichardt in Limpopo moet jy góú stort. Die dorp se rioolstelsel is so voos dat jou buurman se onverwerkte rioolvullis tussen jou tone kan uitborrel.

Vrystaters vrees cholera

2010-03-13 23:19

Ten spyte van die goeie reën wat die afgelope maande in die Vrystaat verligting gebring het, het die gemeenskappe van Steynsrus en Matwangtwang verlede week dae lank sonder water gesit.

So byna pik dodelike Kaapse kobra DA-LP

2010-03-13 23:20

Om jou voordeur oop te maak en ’n uiters giftige Kaapse kobra teë te kom met die kop wat bak staan, gereed om te pik, dertig sentimeter van jou gesig af, is sekerlik niemand se idee van ’n goeie Vrydagoggend nie.

Fox-dokumentêr oor tasmoordenaar kom

2010-03-13 23:20

Hy moes self aanskou hoe ’n geliefde met dwelmverslawing worstel. Daarom wil die regisseur Revel Fox nou ’n dokumentêre rolprent vervaardig oor Angelique Cilliers, die tasmoordenares wat onlangs selfmoord gepleeg het.

Grensbewaking: Minder soldate, minder geld

2010-03-13 23:20

Die jongste voorstel vir grensbeveiliging deur die weermag gaan daartoe lei dat nog minder veiligheidsmagte aan Suid-Afrika se grense ontplooi word.

 
Gru-moord

Gru-moord  Anika Smit (17) is raaiselagtig vermoor, haar hande is afgekap en toe deur die moordenaar(s) saamgeneem.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Cosatu grom oor versoenende plan vir arbeidsmakelaars

2010-03-13 23:20

Redelikheid het die afgelope week in die parlementêre portefeuljekomitee oor arbeid geseëvier in die emosionele stryd oor arbeidsmakelaars?… maar dit mag van korte duur wees.

‘Als begin’ met Dirk en Barbie

2010-03-13 23:20

“Ek gaan Botswana toe om te rehab; daar is niks dwelms daar nie en ek ken niemand daar nie.” Dit was van die laaste woorde van me. Jeannine du Plessis (21) aan haar pa voordat sy haarself sowat tien dae gelede opgehang het.

Sy sou dit net vertroulik sê

2010-03-13 23:20

Vertrouelinge en ondersteuners van die politikus mev. Winnie Madikizela-Mandela het die afgelope week vure doodgeslaan ná die gewraakte woorde wat haar in ’n koerantartikel toegedig is.

Drukgroepe eis Lulu moet jammer sê

2010-03-13 23:20

Al hoe meer drukgroepe eis nou ’n openbare verskoning van me. Lulu Xingwana, minister van kuns en kultuur, ná haar uitlatings dat ’n lesbiese kunstenaar en aktivis se werk immoreel en pornografies is.

binne rapport

Polisie martel glo sewe jong seuns

2010-03-13 23:20

Polisie martel glo sewe jong seuns

SR-lid getug ná vloeke, vuishoue by Kovsie-kerk

2010-03-13 23:20

Vloekwoorde, vuishoue, bier, bloed, eerstejaars en studenteleiers was alles deel van ’n geveg tussen swart en wit studente in die studentekerk van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat die rassevlam opnuut aangeblaas het.

Jacob Zuma

ANC en SAKP sê ’skuus, hul sal nie weer

2010-03-13 23:20

Die ANC en SAKP (Suid-Afrikaanse Kommunisteparty) sal van nou af nie meer so lelik met mekaar in die openbaar wees nie. Persoonlike aanvalle in die media is nou iets van die verlede.

'Oranje Dan’ sê nee vir Bafana

2010-03-13 23:20

Party mense sal verras wees om te hoor dr. Dan Roodt moedig nou Afrikaners aan om tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi met oorgawe hul span te ondersteun... 'n Oranje span.

Julius Malema

‘Malema se struggle-lied oproep tot slagting van Afrikaner’

2010-03-13 23:19

Julius Malema doen ’n oproep om die menseslagting van Afrikaners. “Dít is wat dit is,” sê mnr. Moele­tsi Mbeki, onafhanklike politieke ontleder.

Paarl Print: Brandondersoek raak ál warmer

2010-03-13 23:19

Wolwefluite en ’n streng vermaning aan ’n getuie om “asseblief saam te werk” het Vrydag se ondersoek na die brand by die Paarl Print-aanleg in die Paarl gekenmerk.

Houtstok-man ‘steek niks weg’

2010-03-13 23:19

Die organiseerder van die Houtstok-musiekfees sê hy het niks om weg te steek óf om voor skaam te wees nie.

a

Uitsoek-Afrikaners tjoepstil oor hul gesprek met Zuma

2010-03-13 23:19

Die uitgesoekte groepie Afrikaners wat Donderdag met pres. Jacob Zuma by ’n private dinee in sy ampswoning in Pretoria vergader het, wil nie ’n woord rep oor wat Zuma gesê het nie.

ANC-hoë vas; toe kom Skwatsha op die toneel…

2010-03-13 23:19

'n Deurmekaarpratery van mnr. Jackson Mthembu, die ANC se laventelhaan en hoofwoordvoerder, het ’n vrouelid van die Kaapstadse metropolisie die afgelope Donderdagoggend op die N2 laat lont ruik dat die bestuurder wat sy pas afgetrek het, nie nugter is nie.

Charlize en Hurt Locker-ster ‘net vriende’

2010-03-13 23:19

Charlize Theron word al hoe meer in die geselskap van Jeremy Renner (39) gesien nadat haar nege jaar lange verhouding met Stuart Townsend in Januarie op die rotse beland het.

 

Rasseherrie nadat bruin kind in ‘wit’ begraafplaas ter ruste gelê word

2010-03-13 23:20

’n Rasseherrie het in Swellendam losgebars, skynbaar omdat ’n bruin kind in dié dorp se tradisionele wit begraafplaas begrawe is.

SA losprys-man was ‘tweede keuse’

2010-03-13 23:20

Mnr. Nick Greyling, die Suid-Afrikaner wat langer as ’n week deur rampokkers in die Nigeriese woude as gyselaar aangehou is, was blykbaar sy ontvoerders se tweede keuse.

Simone 'n wenner!

2010-03-13 23:20

Lesers het Simone Graaff met ’n oorweldigende meerderheid per SMS gekies as die jongste maandwenner in die 2010 Rapport-modelkompetisie.

‘Nicholis was soos jaloerse kêrel’

2010-03-13 23:19

Mnr. Clive Dicks, wat destyds met Nicholis Louw se niggie Marissa Louw uitgegaan het, sê die sanger het amper soos ’n jaloerse kêrel te kere gegaan as hy hulle saam gesien het.

’n Groen lig vir Cope se wantrouemosie

2010-03-13 23:19

Cope het uiteindelik parlementêre toestemming om hul mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma by die parlement in te dien.

Rade mag nie krag, water afsny

2010-03-13 23:19

Die landdroshowe in Kroonstad en Phalaborwa het die afgelope week in twee afsonderlike sake munisipaliteite verbied om die water- en elektrisiteitsvoorsiening af te sny van inwoners wat hul erfbelasting weerhou.

Eis teen Bishopscourt

2010-03-13 23:19

Past. Cedrick van Diemen (60) was ’n tienerseun toe sy ma hom en sy broers een oggend, net meer as 50 jaar gelede, aangesê het om hul goed te pak. Die gesin het toe in Protea Vil-lage, deel van deesdae se rykmansbuurt Bishopscourt in Kaapstad, gewoon.

Die Antwoord in selfde stal as gróót name

2010-03-13 23:19

Die Antwoord, wat die afgelope maand kitsroem verwerf het met hul ongewone styl (en voorkoms), is op die punt om hul handtekening langs dié van Interscope Records te plaas.

OD maak ogies vir ander opposisie

2010-03-13 23:19

Die Onafhanklike Demokrate (OD) van me. Patricia de Lille staan volgende Saterdag in Kaapstad soos ’n bruid met drie vryers wat wag dat die ring aan haar vinger gesteek moet word.

Bruilof gaan draai in dam

2010-03-13 23:20

Die pasgetroude mnr. Hoffmann van der Walt en me. Marli van der Walt (née Wentzel) het nooit kon dink hulle gaan pens en pootjies in die dam beland nie – en dit tydens die neem van die troufoto!

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-27°C High level clouds. Mild. Jhb: 16-26°C Sprinkles early. Morning clouds. Mild.
Dbn: 14-24°C Tstorms late. Afternoon clouds. Mild. Pta: 15-28°C Showers late. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 22-30°C Afternoon clouds. Warm. PE: 19-24°C Sprinkles late. Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

senior materials technician

South Africa
Stafforce Recruitment Services

Mechanical Draftsperson

Gauteng - Pretoria
Stafforce Recruitment Services

QA Sourcing Technologist

Western Cape - Cape Town
Stafforce Recruitment Services

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Std
2004
R 99,000.00

ISUZU

KB250 DTEQ LE Ex-Cab Dsl PU MY07
2008
R 195,900.00

FORD

Ikon 1.6 Ambiente MY09
2007
R 99,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BALLITO

Single Residential - House R 14 500 000

OUBAAI

Single Residential - House R 25 000 000

BROOKLYN

Single Residential - House R 10 599 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

Oscars 2010 DVD' s op Uitverkoping

82 Jaar van Uitstaande Rolprente

Casablanca, Titanic, Braveheart, American Beauty, Silence Of The Lambs & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!