Word psigopate só gebore? Of ontwikkel hulle stelselmatig in gewetenlose wreedaards? 'n Fliek om oor na te dink.
Vir my pa was Kwaaiwater in Hermanus ‘n lafenis, ‘n toevlugsoord, ‘n plek van rus en meditasie. ‘n Plek vir kleinkinders en skulpe.
As dit nat is, is dit nat... Rugbywedstryd tussen Randburg Hoërskool en HTS Carel de Wet. Fotograaf: Johann Marx Sien galery...