Dit is seker nie lojaal of geskik of geloofwaardig om blog oor ‘n ander man se blog nie, is dit? Ian kyk na Gay-oog en al die 'slim' kommentaar.
Ons klim moeisaam, trappie vir trappie, die leer op, en dan glip ander in die hysbak verby en stamp soms selfs die leer om.
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien