nuus

Hawelose man red meisie uit rivier

2011-11-05 14:54

Die afgelope maand vra mnr. Willem Maree (54) elke oggend in sy stiltetyd: “Hoekom moes ek my werk verloor, Here? Hoekom moes ek my huis verloor? Hoekom moet ek nou in ’n tent langs die rivier woon?”

Moenie bang wees nie, als sal regkom

2011-11-05 14:54

Tannie Evita Bezuidenhout is vir seker een van die bekendste vroue in Suid-Afrika. Sy is die Wes-Kaap se trots en een van ons suksesvolste “uitvoerprodukte”. En sy’s nie bang om haar mening te lug nie. KARIN BURGER het met haar gesels.

’n Nuwe hoofstuk

2011-11-05 14:54

Alles werk uiteindelik mede ten goede, het die heel eerste redakteur van Rapport Ekstra, die legendariese oom Gawie Theron, altyd gesê. Ook die sluiting van KaapRapport, wat ons hiermee aankondig.

Heling bly Distrik Ses se bejaardes ontwyk

2011-10-29 15:29

Hier, skuins onder Tafelberg, waar duisende mense 45 jaar gelede weens die Groepsgebiedewet uitgesit is, bly alle planne vir die herstel van eienaarskap aan oudinwoners en hul afstammelinge omstrede. JULIAN JANSEN luister na die uiteenlopende menings oor die nuutste ontwikkelingsplan.

Bejaard? Watwo, sê SA se vinnigstes in aflositem

2011-10-29 15:29

Dekades gelede was hulle walvisjagters in Antarktiese waters. Deesdae jag die viertal “bejaardes” net goue medaljes op die atletiekbaan.

Nors Joubert dié keer wel in hof

2011-10-29 15:29

Woede en trane het Donderdag om die beurt uitgebars voor die Atlantis-landdroshof, waar die gospelsanger Willie Joubert, sy eerste vrou en sy oudste seun in ’n onderhoudsaansoek gewikkel is.

 

 

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Van politieke mynveld tot koerant vir almal

2011-11-05 14:54

KaapRapport is gebore uit Rapport Metro en, voor dit, Rapport Ekstra. ZELDA JONGBLOED, wat in 1986 redakteur geword en die redakteur van ál drie die publikasies was, praat oor die evolusie van KaapRapport, waar sy ook nou die laaste redakteur is.

Minder armoede bring meer respek vir lewe

2011-10-29 15:29

Twee gebeurtenisse wat die twee pole van Kaapstad in die kollig plaas, het die afgelope paar dae die aandag getrek.

Roerende gebedsketting op Upington-brug gehou

2011-10-29 15:29

’n Gebedsketting is dié week op die Upington-voetgangerbrug gehou vir almal wat al hier selfmoord gepleeg het.

‘n Nuwe geslag witbroodjies wat soesji eet

2011-10-22 14:54

Soms dink ek ek moet ek weer ’n slag ophou nuus luister of koerante lees. Soos in daardie paar maande verlede jaar...

binne rapport

 
Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SQL Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Senior .Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R550000

.Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R350000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 SX MPV
2005
R 145,995.00

CADILLAC

BLS 2.0T AT
2007
R 179,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.