Rokkies wou sy dra

2010-02-27 16:18

Premier Helen Zille in een van die ontwerper Hendrik Vermeulen se rokke. Dié rok word vir liefdadigheid opgeveil. By haar is mnr. Ndaba Mandela. | Foto: Taryn Carr

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's


cnel@rapport.co.za

Vir vier dae het die Wes-Kaapse premier elke oggend om 06:30 ’n jong man in haar huis ontmoet. Dan is daar aan Helen Zille gemeet?en gepas?.?.?.

Maar dit was darem alles ten bate van liefdadigheid.

’n Pragtige rok is binne vier dae deur Hendrik Vermeulen (27) van Hendrik Vermeulen Couturier in Westlake gemaak.
Dié rok is geskep om te help geld insamel vir die nie-regeringsorganisasie My Life, wat straatbewoners na ’n beter lewe help. Twee rokke deur die ontwerper Devon Anderson is gedra deur onderskeidelik dr. Annelie Rabie, besturende direkteur van Business Against Crime: Wes-Kaap, en me. Liesl Göttert, pres. Jacob Zuma se media-strateeg.

My Life het Donderdagaand by die restaurant Camil in Groenpunt aan ’n groep genooide gaste die Ubuntu Village-konsep bekend gestel en terselfdertyd ’n veiling gehou om die organisasie te help met finansies.

Die eregaste was Zille en mnr. Ndaba Mandela, kleinseun van oudpres. Nelson Mandela. Bekendes soos Natalie Becker, Ferdinand Rabie, Louw Venter en Andy Wilson het ook die geleentheid bygewoon.

Zille het geskerts dat sy amper nie die rok wou uittrek nie, maar sy moes dit maar ná sowat ’n uur en ’n half aan die organisasie gee.

Vermeulen het aan KaapRapport gesê dit was vir hom ’n groot eer om die rok te ontwerp. Hy en die premier moes gou spring – daar is selfs nog ’n halfuur voor die geleentheid aan die rok gewerk.

“Ek wou wys dat Zille, ten spyte van haar hoë posisie in die politiek, ook vroulik en sexy kan lyk.”

Dit was vir hom wonderlik toe Zille voor die spieël staan en “soos ’n dogtertjie” rondswaai. “Dit het die jong meisie in haar uitgebring.”

Zille het by die geselligheid gesê sy voel pragtig. “In dié rok voel ek soos ’n jong vrou. Ek voel mooi, sommer soos ’n million dollars.”

* Die rokke word op www.bidorbuy.co.za verkoop.

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

TOYOTA

Corolla 1.3 Professional MY10
2011
R 149,950.00

VOLKSWAGEN

Polo Sedan 1.4 Comfortline
2011
R 176,999.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.