motors

Kroon vir 'n Koreaan?

28 minute gelede

Dis omtrent tyd dat ’n Koreaanse motor met die gesogste titel in die plaaslike motorbedryf wegstap, reken Egmont Sippel.

In die gees van Carlo

2012-01-28 13:35

Fiat se 500 Abarth-reeks het een groot ster en een groot teleurstelling, skryf Egmont Sippel.

Multicab yslike waarde vir geld

2012-01-28 13:35

Eers was daar Hyundai se H1-bus, genaamd die H1 Bus – ’n ou grote vir gesinne, toer-operateurs en enigiemand wat meer as vier mense plus hul bagasie met gemak wou vervoer.

Evoque gunsteling in Detroit

2012-01-14 13:39

Land Rover se Range Rover Evoque is op die Detroit- motorskou as die Noord-Amerikaanse “lorrie van die jaar” vir 2012 aangewys.

Lexus dryf na groen, aweregse skoonheid

2012-01-14 13:39

Lexus het die LF-LC, sy nuwe ontwerpkonsep vir ’n agterwielgedrewe hibried-2+2-sportkoepee, op die Noord-Amerikaanse internasionale motorskou in Detroit onthul.

Die Grand Canyon van karre

2011-12-10 13:47

Jaguar se nuwe XKR-S-supersportkoepee is ’n fenomenale tegniese, meganiese en dinamiese wonder. Egmont Sippel het hom bestuur.

 

  Dis omtrent tyd dat 'n Koreaanse motor met die mees gesogte titel in die plaaslike motorbedryf wegstap, reken Egmont Sippel.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Veel meer as net ’n stadsmini

2012-01-21 13:19

Egmont Sippel het Kia se intreevlak-Picanto in die somervakansie tussen Johannesburg en Kaapstad bestuur. En dit terdeë geniet.

Toyota loshande groenste, wys verslag

2012-01-14 13:39

Toyota Motors Europa (TME) word in die jongste 2010-verslag oor CO2-vrystelling deur die Europese Kommissie en Europese Omgewingsagentskap as die leier in dié bedryf aangewys.

Land hou duim vas vir ren-wonderwek

2012-01-14 13:39

Die F1-kommentator Murray Walker was beroemd – of eintlik berug – vir die aantal kere wat hy jaers voortydig met ’n uitstekende vertoning gelukgewens het.

Nou vir grote, manne

2011-12-03 14:58

Oor ’n week vertrek Imperial Toyota se Dakar-span na Suid-Amerika. Egmont Sippel het die afskeidsgeleentheid bygewoon.

binne rapport

 
Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

TOYOTA

Corolla 1.3 Professional MY10
2011
R 149,950.00

VOLKSWAGEN

Polo Sedan 1.4 Comfortline
2011
R 176,999.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.