Lexus dryf na groen, aweregse skoonheid

2012-01-14 13:39

Lexus se LF-LC

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Lexus het die LF-LC, sy nuwe ontwerpkonsep vir ’n agterwielgedrewe hibried-2+2-sportkoepee, op die Noord-Amerikaanse internasionale motorskou in Detroit onthul.
 
Lexus reken die LF-LC is tekenend van die grootste verandering in die maatskappy se geskiedenis, iets wat reeds deur die nuwe GS-model se spitsrooster (soortgelyk aan die LF-LC s’n) vergestalt word.

Met die LF-LC, wat in die Calty-ateljee in Kalifornië ontwerp is, word die vernuwing ’n tree verder gedryf met heelwat elemente wat oor die volgende 24 maande deel van die Lexus-reeks sal word.

Die idee, sê die Japanners, is om die voorkoms van hul motors met emosie, ’n aweregse skoonheid en die gevoel van gevorderde tegnologie te bedeel. Só word met die LF-LC se lyne klem op rigting en beweging geplaas.

Die ligte word in ’n “L”-vorm aangebied. Agterlangs is daar vier groot uitlaatpype.

Die vraag is of Lexus nou ook ’n waarlik stylvolle weeldekajuit kan ontwerp wat die ander uitmuntende kenmerke – soos puik enjins en ratkaste, asook verstommende verfyning – kan aanvul?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

ERP Developer

JHB - Southern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R240000

VB.NET Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R320000 - R420000

WCF Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R350000 - R450000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 109,995.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 129,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 224,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.