Word psigopate só gebore? Of ontwikkel hulle stelselmatig in gewetenlose wreedaards? 'n Fliek om oor na te dink.
Vir my pa was Kwaaiwater in Hermanus ‘n lafenis, ‘n toevlugsoord, ‘n plek van rus en meditasie. ‘n Plek vir kleinkinders en skulpe.
'n Vrolike by maak stuifmeel vir die winter bymekaar. Om stuifmeelpannekoek mee te bak op koue dae? Foto: Nadia Fourie Kyk multimedia...