Praat verander nie godsdiens

Tinkie de Beer, Potchefstroom, skryf: 1 menings | 111 keer gelees

“Godsdiens in skole” (7 September) het betrekking. Maak nie saak wie dink nou wie is reg nie. Duik mekaar maar plat of praat netjies soos jy wil. Niks gaan help nie.

Eisj, geen wit of swart in reënboog!

Wendy Anthonie, Beaufort-Wes, skryf: 2 menings | 1624 keer gelees

Toe ek vir sub A aanmeld, was ek reeds allerwys danksy my pa. Hy het immer wenke gegee hoe om inligting maklik te onthou...

Evolusie is ’n feit, nie ’n geloof nie

Jan Venter, Bloemfontein, skryf: 124 menings | 1703 keer gelees

Waarom die kinders só met halwe waarhede belieg? Net omdat “Baie mense nie gló dat evolusie (die eerste soort) waar is nie”?

Briewe

Uitspraak knou vertroue in regstelsel

Kobus Terblanche. Middelburg, Mpumalanga, skryf: 4 menings | 292 keer gelees

My vertroue in ons regstelsel is geknou: Hoe kan ek verstaan dat die appèlhof, tot onlangs die hoogste hof in ons land, se uitspraak lynreg verskil van die konstitusionele hof s’n?

Nee, Bokkie – dís die Bok-feite

Naas Ferreira, Pretoria, skryf: 3 menings | 671 keer gelees

Bokkie Gerber sit die pot deeglik mis dat Kevin de Klerk die eerste Springbok-plaasvervanger was (“Dis die punt”, 7 September).

Skrywers maak ’n mens trots

DuPreez Strauss, Jhb, skryf: 132 keer gelees

Ek was Vrydagaand by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se prysuitdeling. Wat ’n belewenis om omring te wees deur van die grootste Afrikaner-geeste.

Stel sommer ’n kykerskwota in

James Young, Pretoria, skryf: 201 keer gelees

Dankie aan Rapport dat julle SA Rugby se geheime dokument oor radikale ras-teikens openbaar het (hoofberig, 7 September).

Onderskei tussen soorte evolusie

Dr. Willem van Heerden, Pretoria, skryf: 62 menings | 1278 keer gelees

Moet evolusie in skole aangebied word of nie? Dr. Albert Alberts het in Weekliks sterk standpunt ingeneem en alternatiewe beskouings afgemaak as aapstreke.

Nie net ape – visse én blomme ook familie

Barend J. Alberts, Vanwyksdorp, skryf: 63 menings | 883 keer gelees

Albert Alberts se “Evolusie: Weg met aapstreke” in verlede week se Weekliks is in die kol. Evolusie is ’n aaneenlopende proses.

 

Dis maklik om gepubliseer te word!

Klik onder om jou
storie, briewe en foto's te stuur

Wat sê jy?

Behoort winkelsentrums weer metaalverklikkers by die ingange te he?

Leaderboard

  1. Praat verander nie godsdiens
    Tinkie de Beer, Potchefstroom, skryf:
    24 keer gelees  |
  2. Nee, Bokkie – dís die Bok-feite
    Naas Ferreira, Pretoria, skryf:
    16 keer gelees  |
  3. Kontak ons

    16 keer gelees  |
  4. Eisj, geen wit of swart in reënboog!
    Wendy Anthonie, Beaufort-Wes, skryf:
    16 keer gelees  |
  5. Evolusie is ’n feit, nie ’n geloof nie
    Jan Venter, Bloemfontein, skryf:
    15 keer gelees  |
  1. Praat verander nie godsdiens
    Tinkie de Beer, Potchefstroom, skryf:
    24 keer gelees  |
  2. Nee, Bokkie – dís die Bok-feite
    Naas Ferreira, Pretoria, skryf:
    16 keer gelees  |
  3. Kontak ons

    16 keer gelees  |
  4. Eisj, geen wit of swart in reënboog!
    Wendy Anthonie, Beaufort-Wes, skryf:
    16 keer gelees  |
  5. Evolusie is ’n feit, nie ’n geloof nie
    Jan Venter, Bloemfontein, skryf:
    15 keer gelees  |

Jou Storie

Visser nou gelukkig

30 menings | 20751 keer gelees

'Advokaat Barbie' (Cézanne Visser) se ma, Susan Lemmer, het aan Rapport gesê dit gaan baie goed met Cézanne.

Pappa Bobby is leepoog oor sy twee woelwaters

Yolanda Barnard 14 menings | 13965 keer gelees

Bobby van Jaarsveld (27), die soetseun van Afrikaanse musiek, sê hy en sy vrou, Annatjie, het aanvanklik nie aan voorbehoeding geglo nie.

‘Te siek om te sê’

Sonja Carstens en Jana van der Merwe 115 menings | 20156 keer gelees

Die NG Kerk het sy ondersoek gestaak na ds. Solly Ozrovech (88) se beweerde molestering van minstens vier weeskinders dekades gelede.

Dominee lei erediens ná hy tannie glo klap

Yolanda Barnard 95 menings | 19503 keer gelees

Die afgelope ses jaar het ds. Daan Louw, die enigste predikant by die NG kerk Floridapark aan die Wes-Rand, glo al voorheen dinge gedoen wat sy gemeentelede ontstel het.

‘Vuil geld’ vir Julius se taks?

Jacques Pauw 32 menings | 18800 keer gelees

Julius Malema moet môre taai vrae van die belastinggaarder beantwoord oor waar hy die R18 miljoen gekry het om sy belastingskuld te delg.

'Ek was net 'n huisvrou'

Marelize Barnard 13 menings | 18999 keer gelees

Kaapse miljoenêr-huisvrou en weduwee, Susan-Ann Pretorius, sê sy weet niks van haar man se piramideskema nie.

‘Alles was nie wel in die Steenkamps se huis...’

Herman Scholtz 48 menings | 42454 keer gelees

’n Voormalige huiswerker, wat tot kort voor die gesinsmoord vir agt maande vir die gesin gewerk het, beweer alles was nie so gelukkig en ongekompliseerd in die Steenkamp-huishouding as wat tot dusver geglo is nie.

Só kan hy erf

Herman Scholtz 46 menings | 29005 keer gelees

Dit is lankal bekend dat Don Steenkamp nie direk uit sy vermoorde ouers se boedel mag erf nie. En tog is dit moontlik dat hy skatryk kan wees wanneer hy uit die tronk uit stap – dalk al oor 10 jaar.

Oscar-saak: Twee swaargewigte en 'n groentjie

Herman Scholtz 43 menings | 12123 keer gelees

In die volgende paar weke gaan regter Thokozile Masipa (66) en haar twee assessore, advv. Themba Mazibuko (36) en Janette Henzen-Du Toit (40), deur elke klein detail van die getuienis sif.

 

Betrekkinge

Eiendomme

Reis

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com

Kamptoerusting!

Ons het al die kamptoerusting wat jy nodig het teen pryse wat jou kop sal wegblaas. Gaan loer nou daarna!

Wees voorbereid vir Nasionale Braaidag!

Dit is nooit te vroeg om te begin voorberei vir Braaidag nie. Tref voorbereidings met al ons ongelooflike braai-gereedskap. Koop nou!

Koop 3 boeke & betaal vir 2

Die goedkoopste van die 3 boeke sal gratis wees. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Bepalings en voorwaardes geld. Koop nou!

Winskopie van die week!

Hisense se 40” ten volle HD LED-televisie nou R3999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry tot 25% afslag op die 25 gewildste media-produkte!

Bespaar tot 25% op die jongste topverkopers van boeke, flieks, speletjies en musiek. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!