Toiletpapier is goedkoper

ontevrede webleser 4 menings | 82 keer gelees

    Dit is Sondagoggend. Stil en rustig in Hoogstraat, Oudtshoorn. Al wat te hore is is die gekwetter van n paar inheemse voëltjies en ‘n verlore hoenderhaan...

    Die werklikheid lyk anders in die onderwys

    Lojale onderwyser, Potchefstroom 23 menings | 2120 keer gelees

      Ons minister van basiese onderwys, me. Angie Motshekga, het verlede Sondag in Rapport ’n pragtige volblad-verklaring oor die staking in die onderwys laat publiseer (afskrif hiernaas).

      KykNET nou ’n nagmerrie

      Naomi Easton, Jeffreysbaai 73 menings | 4906 keer gelees

        Dit was met soveel opgewondenheid dat ons uitgesien het na ons eie TV-kanaal. ’n Kanaal wat sal voorsien in ons, die Afrikaanssprekendes, se behoeftes. Maar dié vooruitsig het nou ontaard in ’n nagmerrie.

        Kleines kán mag uitoefen

        Christopher Browne, Henley on Klip (uit Engels vertaal) 38 keer gelees

          Verlede week se brief van Erg Besorg wat voorstel dat Japanse goedere geboikot word solank hulle walvisse doodmaak, het betrekking.

          Nie almal kan só aftree

          Eeram, Bethlehem 231 keer gelees

            Ek verwys na verlede week se brief van Johan Matthee (“Jy moet self vir oudag sorg”).

            Land gaan lank bloei

            Izak Bergh, Marchand 95 keer gelees

              Soos die res van die wêreld beleef Suid-Afrika tans ’n resessie. En op die koop toe vind daar nou stakings plaas.

              Engels op RSG swak etiek

              RSG-luisteraar, Pretoria 3 menings | 79 keer gelees

                Te midde van doemprofete se menings oor die stand van Afrikaans is RSG een van die sterkste advertensiemediums in Suid-Afrika.

                Grond op sigself nutteloos

                J. Vreugdenburg, Vaalwater 3 menings | 311 keer gelees

                  Met betrekking tot verlede week se berig onder die opskrif “Groenskrif wil hê wit boere moet grond deel”:

                  Vrae oor kunsmuseum

                  Craig Harrison, DA-raadslid 40 keer gelees

                    In die laaste 3 jaar het DA-raadslede vrae begin vra oor die kunsmuseum in Randfontein. Wanneer ookal hulle dit wou besoek, was die museum gesluit.

                    Veg saam teen mediawet

                    Willie Schutte, Lyttelton 11 menings | 185 keer gelees

                      Daar gaan nog baie gesê word oor die beoogde mediawet. Daarom wil ek ook my protesstem by diesulkes voeg...

                      Herstel gedenkplase

                      Betsie Faulhaber, Centurion 35 keer gelees

                        Ek het Sandra Troskie se artikels oor die Leipold-grafte in Julie en Augustus 2010 se My Tyd baie interessant gevind.

                         

                        Goeie vraag

                        Webleser 21 menings | 602 keer gelees

                          Rugbyspeler vs Polisieman: Gaan daar vanmiddag by die internasionale rugby 'n oomblik van stilte gehandhaaf word vir die gestorwe polisieman?

                          Bokke kan by Kiwi’s leer

                          J.C. Huisamen, Vredenburg 1 menings | 71 keer gelees

                            Trek vir die Springbokke swart truie aan, gee hulle vir ’n All Black-afrigter – en hulle wen die Wêreldbeker.

                            Metal maak jou nie satanis

                            Lilith Seaborne, Centurion 8 menings | 149 keer gelees

                              Na aanleiding van die verskriklike kommentaar op Rapport se webblad oor die berig “Verkrag se donker lied”

                              Waar is ubuntu nou?

                              Dr. Johann Broodryk, Waterkloof, Pretoria 2 menings | 83 keer gelees

                                Ná die sukses van WB?2010 in Suid-Afrika klink ’n nuwe roepstem op vir die voortsetting van die eenheidsgees.

                                Wéns my pakket lyk so

                                Ontstoke onderwyseres, Garsfontein, Pretoria 1 menings | 106 keer gelees

                                  Die “Basic Education”-advertensie in die afgelope Sondag se Rapport is ’n totale wanvoorstelling.

                                  Gore lei in ‘persepsiologie’

                                  Lourens Pretorius, per e-pos: 1 menings | 252 keer gelees

                                    Ek verwys na die berig “Dit gaan ál beter in Suid-Afrika – Gore” in Sake24 (Rapport, 22 Augustus).

                                    Rugby se probleem

                                    Webleser 4 menings | 142 keer gelees

                                      Springbok-rugby sal in die moeilikheid bly solank ons met De Villiers, die huidige keurders en die huidige hulpafrigters opgeskeep sit.

                                      Koerante ís buite beheer

                                      Braam Willemse, Worcester 27 menings | 1132 keer gelees

                                        Ek het die media se aanslag ervaar toe ’n plaaslike koerantjie eksplisiete foto’s van ’n godsdienstige ritueel publiseer waarin bokke se kele afgesny word.

                                        Twis darem erg bourgeois

                                        Herman Lategan, Seepunt 4 menings | 222 keer gelees

                                          Die twisgeskryf tussen prof. Joan Hambidge en dr. Fritz Gaum herinner ’n mens net weer daaraan dat ons eintlik in ’n bedompige en bourgeois-milieu funksioneer.

                                          Verwag nog vuilspel

                                          Pieter, Kaapstad 5 menings | 113 keer gelees

                                            Ek skryf na aanleiding van Jan-Jan Joubert se politieke rubriek van 15 Augustus.

                                            Weer
                                            Verkeer
                                            Lotto
                                            Ksd: 14-18°C Sunny. Mild. Pta: 9-28°C Morning clouds. Pleasantly warm.
                                            Jhb: 7-24°C Sunny. Mild. Bfn: 3-27°C Sunny. Pleasantly warm.
                                            Dbn: 16-25°C Sunny. Mild. PE: 13-24°C High level clouds. Mild.
                                            7-dag-voorspelling...

                                            Betrekkinge - Vind jou droomwerk

                                            Embedded Engineer

                                            Western Cape - Cape Town
                                            Quiglies Solutions

                                            Accountant

                                            Gauteng
                                            Hire Resolve
                                            R750,000-800,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

                                            CA (SA)

                                            Gauteng
                                            Hire Resolve
                                            R600,000-650,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

                                            Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

                                            VOLKSWAGEN

                                            Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
                                            2009
                                            R 159,995.00

                                            TOYOTA

                                            Yaris T3 Sedan 1.3 Spirit AT
                                            2006
                                            R 109,990.00

                                            AUDI

                                            A3 1.8T FSi Ambition 3-dr MY09
                                            2010
                                            R 285,900.00

                                            Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

                                            ELANDSKRAAL

                                            House R 5 500 000

                                            PARK WEST

                                            House R 10 500 000

                                            PARADISE BEACH

                                            House R 13 666 000

                                            Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

                                            Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

                                            Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

                                            Lae pryse op Boeke!

                                            Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

                                            DVD's vir R129.95 Elk

                                            Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

                                            Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

                                            Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

                                            Vuurwarm Musiekvrystellings

                                            Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

                                            Tot 20% af op Elektronika

                                            Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

                                            Vandag se beste aanbod!

                                            Paramount Uitverkoping

                                            ALLES OP UITVERKOPING

                                            Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

                                            iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

                                            'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...