Giel, Groot Brak

Rapport-gebruiker

1 300 slagoffers en ons tel nog...

deur Giel, Groot Brak 2013-01-10 13:59

Dis ongelooflik hoe ons mense op die paaie letterlik afgemaai word én die ouens met dik brille bly net praat en dreig.

Ongewone toestande (soos dié verseker!) eis ongewone drastiese stappe.

Ek sal graag 'n klip in die bos wil gooi...

1.    Verminder die spoed op ons snelwee na 110 km/h (o ja, daar sal onmiddellik mense wees wat skreeu: “Dis onproduktief en dit sal ons ekonomie strem. Ek dink  daar is veel meer voordele – minder mense dood, minder brandstof word gebruik, kos ons dus minder buitelandse valuta en minder pad- en voertuig-onderhoud...)

2.    Spoedboetes vir dié wat graag 120 km/h wil ry, is op 'n glyskaal vanaf  115  - 120. (Meeste ry hopelik onder 115.)

3.    Spoedboetes oor 120: R 1 000 per km vanaf  110 km/h

4.    Spoedboetes oor  140 km/h – R 2 000 km/h vanaf 110  én sy motor (vir 2 jaar) word gekonfiskeer en lisensie opgeskort.

Daar kan dalk 'n probleem wees met dié wat geld skuld op motors. Ek dink tog daar kan wetgewing wees  wat finansieringshuise verplig om 'n klousule in hul kontrakte te sit wat kopers attent daarop maak dat as hul motors sou gekonfiskeer word,  hulle die uitstaande bedrag onmiddellik moet betaal.

5.    Die vraag onmiddellik – hoe beheer mens dit, wat van korrupsie by beamptes wat die wet op die paaie moet toepas?

Ek dink dis maklik. As ek my kredietkaart in Pofadder gebruik, kry ek onmiddellik (of maksimum 1 dag)  later ‘n sms van die bank af wat my inlig van die transaksie.

Nou hoekom nie dieselfde tegnologie inspan met ons verkeersbeamptes nie? As die spoedinstrument 'n spoedoortreding registreer, dan word 'n boodskap deurgestuur na die beampte se kontroleplek. As hy/sy weer by sy kantoor kom, kan die boetes wat geskryf moes word dan gekontroleer word met die elektroniese data. Dit sal korrupsie grotendeels uitskakel.

As beamptes weet daar is goeie beheer, sal net die vrot appels probeer en hulle sal gou uitgeskakel word.

6.    Ja, daar is ook ander faktore wat aangespreek moet word, soos roekelose- en dronkbestuur. Daarvoor het ons meer prominente polisie-teenwoordigheid op ons paaie nodig.  Dalk kan van die gekonfiskeerde voertuie (en daar sal baie nuwes wees) ingespan word, dit sal die wetstoepassers sekerlik meer mobiel maak, juis in 'n tyd dat daar nie geld vir hul begrotng is nie!

7.    En stadsgbiede? Weereens, die spoedgrense moet verlaag word.

8.    50 km/h. Die ouens wat graag 70 wil ry betaal 'n glyskaal boete vanaf 60 – 70. As hy/sy 80 ry is die boete R 250 p/km vanaf 60 en oor 80 is dit R 500 p/km vanaf 60. Oor 100 km/h, word sy lisensie summier opgeskort vir 2 Jaar.

Ek sien trouens op die nuus dat Engeland hul stedelike spoed (in sekere gebiede) verminder het na 20 myl/h (rofweg 32 km/h).

9.    Hoe maak ons seker mense betaal hul boetes?  Een of ander tyd moet 'n motorlisensie of bestuurslisensie hernu word. Dit moet dan onmoontlik wees om dit te doen as daar boetes uitstaande is!  

10.  Ons moet die tegnologie gebruik tot ons voordeel. Die mensdom het dan al 'n mens op die maan geplaas – niks is meer onmoontlik nie? (Ja, daar is ouens wat sê: “het ons regtig?”)


Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Cyberjerk Ingram sê... In die Engelse weergawe van Russia Today word syfers aangetoon dat daar vanaf 1994 met die aanbreek van "demokrasie" 200 000 moorde in SA gepleeg was waarvan nie minder nie as een derde op blankes gepleeg was. Die kans vir 'n blanke om deur 'n swarte vermoor te word is dus prorata en op geweegde gemiddeld per ras 5.37 keer groter as wat 'n swarte deur 'n swarte vermoor sal word. Ons moet onthou 99.999% van alle moorde word deur swartes gepleeg. Kan iemand steeds stry dat elke ras na homself moet kyk ? Die syfers toon duidelik aan dat die swartes dit definitief nie vir ons gaan doen nie. Hoekom verskaf Naspers nie hierdie syfers nie ? Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 17-23°C Sunny. Mild. Pta: 9-21°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-16°C Morning clouds. Cool. Bfn: 6-20°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 14-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PR Eng Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R850000 - R900000

PR Eng Civil

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R600000 - R800000

Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R450000 - R550000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.