Hennie Pienaar, Bellville

Rapport-gebruiker

ANC moet die weg aanwys na beter

deur Hennie Pienaar, Bellville 2012-10-20 23:51

Die ekonomiese onrus van die laaste paar weke met intimidasie, sterftes en miljarde rande se skade en verliese is nog lank nie verby nie.

Ironies dan dat die minister van finansies, Pravin Gordhan, ’n beroep op mense doen en sê “alle Suid-Afikaners moet saamstaan om ’n positiewe uitweg te vind vir die huidige moeilike ekonomiese situasie in die land”. Hy word so aangehaal in RSG se nasionale nuusbulletin Maandag om 13:00, met dié berig die hoofstorie, maar die eerste vyf uit die agt berigte handel oor die stakings wat net al hoe meer uitbrei.

Dan sê Gordhan die ANC-regering moet nou sy pogings verskerp om die lewe van die meerderheid Suid-Afrikaners te verbeter, en dan “hoewel elke Suid-Afrikaner ook ’n bydrae tot dié uitdagings kan lewer”. Alles goed en wel, maar begin by die ANC-regering wat aanhou om bedrog en korrupsie te verduur!

Ja, dit is die regte ding om na alle Suid-Afrikaners se welvaart en ontwikkeling te kyk, maar die Instituut vir Sekuriteitstudie word aangehaal waar aangedui word dat meer as R30 miljard jaarliks verlore gaan weens korrupsie. Is dit hoe Suid-Afrikaners ’n bydrae lewer, of die staatspresident met sy “huisie” van R203 miljoen, om nie eens te praat van die koste om die paaie soontoe op te gradeer nie.

Stakende mynwerkers by Kumba se Sishen-ysterertsmyn gryp toerusting van sowat R3,3 miljard en dreig om dit te vernietig.

Is dít hoe Suid-Afrikaners ’n bydrae maak?

Ongelukkig is ’n groot persentasie van die “Suid-Afrikaners” totaal en al onkundig oor die gevolge van die stakings en vernielsug en is dit nutteloos om ’n oproep om bydraes te maak.

Ongelukkig weet die grootste deel van die bevolking glad nie waarmee hulle besig is nie.

Kry die skoolboeke gereed en stuur al die stakers vir klasse om te leer hoe jy nié ’n bydrae lewer nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Maka Drama sê... Geskiedkundige feieverteller, nie mitoloog, propagandis of storieverteller nie. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 17-23°C Sunny. Mild. Pta: 9-21°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-16°C Morning clouds. Cool. Bfn: 7-20°C Morning clouds. Mild.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.