Tim, Glenstantia, Pretoria

Rapport-gebruiker

ANC tot in ewigheid

deur Tim, Glenstantia, Pretoria 2013-02-02 23:25

Luidens ’n berig in Rapport van 27 Januarie wil dr. Mamphela Ramphele ’n politieke party begin.

Ek het slegte nuus. Daar is geen manier dat ’n regerende party wat ’n vryheidsbeweging was ’n verkiesing sal verloor nie. Om twee redes.

Ten eerste vrees kiesers dat hulle weer tweedeklasburgers gaan word onder ’n ander party. Dit is ook ’n vrees wat die regerende party voor elke verkiesing uitbuit. Dit verklaar hoekom kiesers aan talle protesoptogte deelneem, maar in verkiesings getrou hul kruisies agter die regerende party se naam trek.

Ten tweede sal so ’n regerende party nooit weer afstand doen van die mag en staatsrykdomme waartoe hulle toegang verkry het nie, al beteken dit ’n gepeuter met verkiesingsuitslae.

Nee wat, aanvaar maar dat ons oud-vryheidsbeweging aan die bewind sal bly totdat Jesus weer kom – of ’n staatsgreep plaasvind, watter een ook al eerste gebeur.

Ons enigste redding lê daarin dat burgerlike organisasies opstaan, groei en hande vat sodat hulle die regering om elke hoek tot verantwoording kan roep en tot verantwoordelike regering dwing.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Hannes En Brianda Barnard sê... Die Anglo Boereoorlog was 'n traumatiese gedeel van Afrikanergeskiedenis. As mense dood is terwyl hulle vir hul vryheid geveg het, as kinders en vroue by die duisende dood is aan siektes wat die vyand ingebring het, is dit beslis nie die tyd of die plek om hul opoffering te verkleineer nie. Jy is 'n bitter mens Blip. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 16-22°C Sunny. Mild. Pta: 9-21°C Morning clouds. Mild.
Jhb: 8-16°C Afternoon clouds. Cool. Bfn: 7-20°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 15-26°C Morning clouds. Mild. PE: 13-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.