Gezina Uys, Pretoria

Rapport-gebruiker

Afrikaans was toe gróót, baie groot!

deur Gezina Uys, Pretoria 2012-10-20 23:51

Vir maande het ons uitgesien na die Afrikaans is groot-konsert, en wat ’n belewenis was dit nie!

Sommer vroeg al wou ek ry.

Manlief het nog gebrom oor die rugby en dat ons seker die enigste sal wees wat so vroeg daar aankom. Maar ons moes soek na ’n parkeerplek. Al wat leef en beef was al daar! Ons is die ouditorium binne en wat ’n gesig om meer as 7 000 mense in afwagting te sien sit! Maar die beste het nog voorgelê!

Wat ’n ongelooflike konsert was dit nie. Om Theuns, Bok, Steve en Jannie op een verhoog te sien staan en saamsing – wat kan mens meer vra? Die beste was dat elkeen van hulle en al die ander ongelooflike kunstenaars van hul mees geliefde liedjies gesing het soos net hulle kan. Voorwaar, Afrikaans is groot was gróót, baie groot!

Om na al die top- Afrikaanse kunstenaars in een aand te kon luister was ’n groot voorreg en het ons trots gemaak op ons mooi taal. Alles was net reg: die klank, beligting, keuse van kunstenaars en liedere, die uitrustings en verloop van die program. Welgedaan!

Dankie aan elkeen wat ’n aandeel in die onvergeetlike gebeurtenis gehad het.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 15-24°C More sun than clouds. Mild. Pta: 10-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-18°C Sunny. Mild. Bfn: 6-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 14-26°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.