Johann Basson, Pretoria

Rapport-gebruiker

Boender pienk olifant nóú uit

deur Johann Basson, Pretoria 2012-09-16 01:16

Daar is ’n yslike, pienk olifant in Suid-Afrika se voorhuis waaroor die meeste Suid-Afrikaners nie wil praat nie. Hulle praat eerder oor rugby, sokker, bier, braaivleis, korrupsie, geweld, stakings, swak dienslewering en hoe om vir min moeite gou skatryk te word. Hulle probeer die olifant wegdink!

Dié pienk olifant is ’n hoofoorsaak waarom Suid-Afrika ’n toekomstige “verloorland” in die globaliseringstryd kan word. Dié oorsaak is die ongebreidelde Suid-Afrikaanse bevolkingsaanwas in verhouding tot die beskikbare, volhoubare bronne en verdien van buitelandse valuta.

Suid-Afrikaners sal met mekaar en op haas elke forum oor die pienk olifant moet praat. Ons leiers sal hul “klein politiek” moet laat staan en praat oor hoe ons die olifant uit die Suid-Afrikaanse voorhuis gaan kry en uithou. Indien ons misluk, gaan ons huis al hoe meer verniel en bevuil word en gaan die huisinwoners al hoe meer stakings hou en onderling baklei oor die gemors, gebrek aan bronne en swak dienslewering.

Dit terwyl dwelmhandelaars, natuurstropers en politieke opportuniste die situasie misbruik.

Nou is die tyd om die pienk olifant uit die huis te kry.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Maka Drama sê... Geskiedkundige feieverteller, nie mitoloog, propagandis of storieverteller nie. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 17-23°C Sunny. Mild. Pta: 9-21°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-16°C Morning clouds. Cool. Bfn: 6-20°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 14-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.