Clarence Visagie

Rapport-gebruiker

Bruines moet ingryp by eie opheffing

deur Clarence Visagie 2012-07-28 23:25

Ek verwys na die beskrywing van bendegeweld op die Kaapse Vlakte (Rapport, 22 Julie).

Dit is tragies dat onskuldige mense en veral kinders die meeste daaronder ly. Volgens sekere historici dateer bendegeweld op die Kaapse vlaktes van die ontstaan van bruin woongebiede. Maar min langtermynoplossings word gebied.

Prof. Richard van der Ross (oudrektor aan die UWK) het op ’n keer opgemerk – soos ek hom verstaan – dat bruin mense strukture in die hande van wit mense laat. Is dit nie juis waarin een van die kernprobleme vir hierdie groep opgesluit lê nie?

As meerderheidsgroep in die Wes-Kaap kan bruin mense juis ’n verskil aan hul omstandighede maak deur aktiewe deelname, veral op die terrein van politiek, ekonomie en die onderwys.

Dalk is ’n Steve Biko-benadering nodig. Daarvolgens behoort bruin mense nie toe te laat dat hul toekoms deur groepe van “buite” beheer word nie.

Dit behels voorts dat bruin mense ’n bewussyn kweek van persoonlike trots in hul herkoms en menswees, deelname aan die openbare lewe en om selfstandig die inisiatief te neem vir opheffingsprogramme. Terselfdertyd moet onderrig en opvoeding van skoolkinders dringend aandag kry, omdat dit ’n langtermynoplossing kan bied.

Indien op politieke partye gewag word vir sulke inisiatiewe, gaan ons nog jare met die probleem worstel!

Lees Rapport se kommentaarbeleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 14-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 6-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 6-17°C Sunny. Mild. Bfn: 0-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 10-24°C Partly cloudy. Mild. PE: 14-18°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Team Manager

Port Elizabeth
Focus Personnel Trust

Stock Controller

Amanzimtoti
HR SPEC
R7 000 Per Month

Java Developers

Sandton
PEAC Project Resources & Staffing
R250 000 - R300 000 Per Year

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Tablet Asus Nexus 7'' 3G met 32GB nou R1 999

Kry die Nexus 7”-tablet met Wifi & 3G vir slegs R1 999 en bespaar R500! Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Plaas ’n voorafbestelling vir die Xbox One

Die vermaaksentrum wat jou alles-in-een bied – regstreekse TV, flieks, sosiale netwerke en speletjies. Plaas jou voorafbestelling nou!

Tot 50% afslag op haarsorgprodukte!

Bespaar tot 50% op professionele haarsorgprodukte by kalahari.com. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Nuwe e-boeke beskikbaar!

Maak jou gereed vir ’n lekker leeservaring wat e-boeke insluit soos Good Morning, Mr Mandela; Laaste dans, Drienie; Die brug na Haven en nog baie meer. Koop nou!

Hisense Infinity Prime-slimfoon

Bespaar R1 000 op die Hisense Infinity Prime 1-slimfoon. Nou R1 999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Soos gesien op TV – Nuwe gobii-slimfone vanaf R999!

’n Kamera aan die voor- en agterkant, tweeledige SIM-verrigting en 200MB se GRATIS Cell C-data elke maand vir 12 maande, is maar net ’n paar van die eienskappe van dié slimfone. Kry joune nou! Koop hier.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!