Gustav van Niekerk, Roodepoort

Rapport-gebruiker

Bybel geen storieboek

deur Gustav van Niekerk, Roodepoort 2012-11-16 13:08

Gewoonlik reageer ek nie op briewe soos dié van Johan Matthee van Benoni nie want die inhoud spreek van hartverskeurende onkunde en enige regdenkende person sal dit daarvolgens beoordeel. Wat Johan nie besef nie is dat wetenskaplike kennis die beste kennis is wat ons tot op datum het, maar dit kan in ‘n oogwink verander. Gaan kyk gerus waarvoor mense die Nobelprys deur die jare gewen het. Daar was ‘n tyd toe mense gedink het die son staan stil maar ons weet nou dat hy ook aan die beweeg is.

Die Bybel is nie ‘n geskiedenis- of wetenskaphandbook nie maar die Woord van God wat ons die pad hemel toe aanwys. Dis jammer dat nie meer mense Oom Solly (Solly Ozrovech) se storie verlede Sondag gelees het nie, want daar vertel hy so pragtig hoe dit gedoen word. Daar is geen ander boek wat mense se lewens so kan verander nie en oor die laaste vyf en dertig jaar sien ek dit op ‘n gereelde basis gebeur. Gisteraand het ek met ‘n jongman gesels wat by die okkulte betrokke was en hoe wonderlik om te sien hoe die Een van wie die Bybel ons vertel sy lewe verander het. Oom Solly het iets/iemand wat so baie mense nie het nie en hoe tragies is dit nie want kyk wat het daardie Vriend met oom Solly gemaak en vir hoeveel mense was hy nie ‘n se?n gewees nie.

As Johan reg is en die Bybel is slegs ‘n storieboek gaan ek heelwaarskynlik eendag verbaas wees maar as ek reg is, en dit is die Woord van God, wag daar vir hom ‘n baie onaangename verrassing. Hoe lank moet ons nog wag? Die profesie van Daniël 2 dui daarop dat dit nie meer lank kan wees nie, want oor die laaste twee duisen vyf honderd jaar het elke aspek van die profesie in vervulling gegaan, al wat oorbly is die koms van Jesus. Maar eintlik maak dit nie saak hoe lank ons nog gaan wag nie want daar lê ‘n ewigheid voor, sonder sonde, pyn, trane en droefheid (Openb 22) en terwyl ons wag doen ons dit met groot afwagting en vreugde want on sweet ons toekoms is verseker in Hom wat gese het: “Ek is die opstanding en die lewe.”

Aan Johan en almal wat nog twyfel, neem die Bybel en lees hom met een doel voor oë, om Jesus Christus beter te leer ken en om te verstaan hoekom Hy na hierdie aarde toe gekom het en wat Hy hier vir ons kom doen het. En wanneer julle Hom soos Oom Solly ontmoet het, laat ons weet sodat ons saam met julle kan feësvier en bly wees.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
113 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C Afternoon clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-19°C Sunny. Mild. Bfn: 7-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 12-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

J2EE / Senior Java Developer

Centurion
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.