F. Serfontein, Middelburg

Rapport-gebruiker

Christelike waardes help min

deur F. Serfontein, Middelburg 2012-09-09 01:16

Die Christelike waardestelsel waarna Flip Buys verwys in sy “Die dood van God”-rubriek (Rapport, 2 September) kan kwalik bydra tot die oplossing van ons probleme.

Die uitsprake in die evangelies – soos saamgevat in enkele van talle voorbeelde hierby lê – nader aan die basis van die probleem en lei tot groot verwarring en onrealistiese verwagtinge in enige verdeelde en ongelyke samelewing:

* Ek kom nie om vrede te bring nie, maar die swaard. (Matt. 10:34);
* Diegene wat nie ’n swaard het nie, moet sy klere verkoop en een aankoop. (Lukas 22:36);
* Moenie planne maak vir die toekoms nie. (Matt. 6:34);
* Moenie ryk word nie. (Markus 10:21,25);
* Haat jou familie (oorspronklike Grieks). (Lukas 14:26);
* Vat geld van die armes en gee dit vir die rykes. (Lukas 19:23-26); en
*  As iemand van jou steel, moenie dit probeer terugkry nie. (Lukas 6:30).

Die waardevakuum wat Buys so ontstel, is siklies en, soos die geskiedenis herhaaldelik bewys het, nie naastenby so erg soos die tirannie van ’n teokrasie nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
184 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Maka Drama sê... Hulle storm mos afdraand. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 16-18°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 10-19°C Sunny. Mild. Bfn: 9-23°C Mostly sunny. Mild.
Dbn: 18-29°C High level clouds. Pleasantly warm. PE: 12-19°C Showers late. Mostly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.