Gert van Rensburg, Limpopo

Rapport-gebruiker

Christene laat die oordeel aan God oor

deur Gert van Rensburg, Limpopo 2012-09-22 23:41

Die storm oor die video wat vertoon is om die gewelddadige onverdraagsaamheid van sekere Moslemgelowiges te vertoon, en dit reggekry het, maak nie sin wanneer dit vergelyk word met byvoorbeeld die Christengeloof nie.

By ’n opening van die Universiteit van Pretoria se teologie-fakulteit ’n jaar of twee gelede het ’n bekende ateïs, evolusie-wetenskaplike en professor van Stellenbosch wat die gasspreker was, gesê die Christengeloof is slegs ’n “lawwe bygeloof”! Dit is ’n regstreekse aanval op en belastering van Jesus Christus.

Hy is nie gedreig, aangerand, geteer en geveer en sy huis afgebrand nie! Inteendeel. Omdat die Christengeloof liefde en verdraagsaamheid vooropstel, bid ons eerder vir hom en hoop hy sal betyds tot ander insigte kom. Die Here sê self in die Bybel: “My alleen kom die wraak toe.”

Toe die rolprent oor Jesus in Amerika gemaak is waarin Hy seks met Maria Magdalena sou hê, met haar getrou het, kinders gehad het en wat nog – weer ’n aanval op die Bybel – is die Amerikaanse ambassade nie aangeval en hul vlag verbrand nie, geen boikotte of enige fisieke reaksie is van stapel gestuur om dit teen hulle te vergeld nie.

Weer bid ons dat die mense wat so beledigend teenoor Jesus Christus optree hul verkeerde denke sal oorkom.

In Arabiese lande word Christene wreedaardig vervolg en doodgemaak. Nog nooit het ’n Islam-raad hulle openlik uitgespreek teen terrorisme van enige aard nie.

Wat moet die wêreld daarvan aflei?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
135 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Matt Heyns sê... Pappa het die bruines ook verraai! Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 15-24°C More sun than clouds. Mild. Pta: 10-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-18°C Sunny. Mild. Bfn: 6-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 14-26°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Procurement Officer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Procurement Officer

Cape Town CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Procurement Officer

Cape Town CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.