A. Rautenbach, per e-pos

Rapport-gebruiker

Dank aan Zille vir steun van plakkaatveldtog

deur A. Rautenbach, per e-pos
2012-02-03 12:54

Die reaksie wat DA-jeug se plakkaat-veldtog onder DA-ondersteuners ontlok het, is onverstaanbaar en benodig dringende selfondersoek.  Die vraag is eenvoudig of die DA-jeug buite die beleid en waardes van die party opgetree het. Die antwoord is ‘n besliste nee.

Max du Preez moet ondersteun word in sy betoog dat die DA ontslae moet raak van die konserwatiewe- en anti-gaygroep binne die DA.  Hulle is ‘n minderheid wie se mening  te veel publisiteit  geniet.

Die DA se stop Zuma-veldtog het met die vorige verkiesing vir hom baie stemme verseker, maar daarmee saam het ook baie konserwatiewes op die wa gespring.  Bevry die  DA hom self nie van hierdie groeperings nie, beperk hy sy groeipotensiaal onder swart mense.

Binne die konteks van die veldtog is dit ‘n jammerte dat die “DA-plakkaat” wat homoseksuele verhoudings oor die kleurgrens heen voorstel ‘n vervalste een was. Daar is ‘n sterk teenwoordigheid van gay-studente op ons kampusse en mag ons hierdie studente nie uitsluit van die hoofstroom nie.

Mnr. Makashule Gana die jeug-leier beindruk met die waagmoed wat hy aan die dag lê met hierdie plakkaatveldtog. Hy het baie ontstel maar soos hyself sê: “Ons kan doen wat ons wil, solank ons binne die DA se waardes, beginsels en visie bly.”  Dankie aan Helene Zille wat hom ondersteun en haar seën oor hierdie veldtog uitgespreek het.

Sterk asseblief die hande van ons leiers deur saam te bou aan ‘n toekoms vir almal in hierdie pragtige land van ons.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
33 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Java Developer (Team Leader)

JHB - Northern Suburbs
Network IT Bruma
R35000 - R42000

Database Administrator

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R550000

DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R550000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 109,995.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 129,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 224,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.