Eben Meiring, Johannesburg

Rapport-gebruiker

Dié ‘Groente’ eintlik kokkedore

deur Eben Meiring, Johannesburg 2012-10-13 23:14

Dit is soms riskant om iets letterlik te vertaal. Die komiese literatuur wemel van voorbeelde.

“Leave your values at the desk,” lui ’n kennisgewing in ’n Paryse hotel. In ’n Oosterse droogskoonmakery staan daar: “Drop your pants ­here for best results.”

Hoewel minder komieklik, het iets soortgelyks in laas week se Rapport gebeur. In ’n artikel van Pierre de Vos het hy dit oor sogenaamde Groot Groente. Lesers het waarskynlik gou besef dié frase het nie sin nie. ’n Elite van “groot groente”? Watse ding is dit? Soos hulle sê, iets het in die vertaling verlore geraak. ’n Kort grammatika-les sal die saak verklaar. Nes in ander Romaanse tale en Duits (wat nog ’n onsydig ook het) is naamwoorde in Frans manlik of vroulik, ’n erfenis uit Latyn. (’n) “Groente” in Frans is (un) “légume”, manlik, enkelvoud. Sit jy “groot” by, kry jy “gros”, dus “gros légume”, enkelvoud, en “gros légumes”, meervoud.

Maar dit gaan in De Vos se artikel nie oor groente nie. “Légume” word in die vroulike, saam met die vroulike adjektiefvorm “grosse” in ’n idiomatiese betekenis gebruik; dié van “kokkedoor”: ’n “grosse légume” is dus ’n “groot kokkedoor”.

Nou het “légume” vlees geword, soos die teks vereis.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 10-17°C Partly cloudy. Mild. Pta: 5-19°C Sunny. Mild.
Jhb: 3-16°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 1-17°C Sunny. Mild.
Dbn: 12-23°C Sunny. Mild. PE: 11-18°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.