Hans du Preez, Heidelberg, Gauteng

Rapport-gebruiker

Die Here hoor my

deur Hans du Preez, Heidelberg, Gauteng 2012-07-21 23:58

In die laaste dekades word die Bybel so dikwels deur baie gekritiseer en betwyfel as die ware Woord van God. Die moderne wetenskap word verhef tot die enigste betroubare rigsnoer en vir baie het Darwin se The Origin of Species die “nuwe” Bybel geword.

Ons wat nog glo, word as fundamentaliste gebrandmerk.

As ’n gewone, eenvoudige sterfling het ek die volgende te sê oor die Bybel.

Een môre baie vroeg, omstreeks 02:00, het ek in my sitkamer gesit. Die dorp het tot ruste gekom en buite was dit grafstil.

Ek het gebid, maar aan die einde van my gebed het ek ’n toevoeging gehad. Ek het gevra: “Here, hoe weet ek of U my gebed regtig gehoor het?” Onmiddellik het ek gedring gevoel om uit my stoel uit op te staan, my Bybel op die tafel in die middel van die vloer te gaan vat en sommer op enige plek oop te maak. Daar was nie ’n merker in nie en ek het op die linkerkantse bladsy waar dit oopgeval het, gekyk.

Die teks waarop my oog geval het, was nie onderstreep of gemerk nie. Die teks was: “Sou Hy wat die oor plant, nie kan hoor nie?” (Ps. 94:9)

My hart het vinniger geklop. Die Here het my gehoor en Hy maak bemoeienis met my. Om 02:00 in die môre was God wakker om my gebed aan te hoor. Hy is werklik die Bewaarder wat nie sluimer of slaap nie, soos wat daar in die Bybel geskryf staan. Die Bybel is vir my onweerlegbaar Sy Heilige Woord en dit is vir my so duidelik en direk bevestig en geopenbaar.

Dit was nie die enigste keer dat ek op dié wyse geantwoord is nie. Ek weet ook van nog Christene wat op dieselfde wyse antwoorde op gebed uit die Bybel ontvang het.

My vraag is: Sal die mensdom uit enige ander boek, te midde van al die miljarde boeke op aarde, op dieselfde wyse antwoorde op gebed ontvang?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
46 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Maka Drama sê... Hulle storm mos afdraand. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 16-18°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 10-19°C Sunny. Mild. Bfn: 9-23°C Mostly sunny. Mild.
Dbn: 18-29°C High level clouds. Pleasantly warm. PE: 12-19°C Showers late. Mostly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.