Jan Venter, Bloemfontein

Rapport-gebruiker

Die Maya-kalender en Die Einde

deur Jan Venter, Bloemfontein 2013-01-10 14:45

“Dit verseker Ek julle: Daar is party van dié wat hier staan wat beslis nie sal sterwe voordat hulle die Seun van die mens in sy koninkryk sien kom het nie.” (Mat.16:28)
 
Dié wat dit letterlik opgeneem het wag nou reeds bykans 2 000 jaar lank daarvoor.
 
En uit Daniël en ander geskrifte is daar deur die eeue ook ander sommetjies gemaak oor wanneer die einde van die aarde gaan aanbreek… Gelukkig vir ons, weet niemand nie, en was al hierdie voorspooksels en profesieë nog altyd verkeerd.
 
Laasjaar, toe die bestaande Maya kalender op 21 Desember 2012 die einde van sy raklewe bereik het – soos ons kalenders elke jaar doen – was dit weer sulke tyd.
 
In die polemiek wat daarop gevolg het, het verreweg die grootste eienskap van die Maya beskawing – nl. die wonderbaarlike akkuraatheid van hulle kalender – ongesiens by ons almal verbygegaan. Hulle het ongetwyfeld oor die beste kalender wat die wêreld ooit geken het beskik.
 
Die lengte van ‘n jaar was volgens die *Mayas 365,242129 dae, teenoor die 365,242198 dae volgens hedendaagse astronomiese berekeninge.
 
Dit verteenwoordig ‘n verskil van minder as 6 sekondes per jaar!  Die fout op die Juliaanse kalender was honderd-en-dertien maal so groot.
 
Om dit in perspektief te probeer stel, oor ‘n tydperk van 14 500 jaar sou die Mayas slegs een dag uit gewees het as ons dit vergelyk met ons huidige berekeninge, wat gedoen word met die gevorderdste apparate en hulpmiddels denkbaar. Anders gestel, oor die 2 013 jaar van ons huidige jaartelling is hulle kalender slegs 3 uur 20 minute uit – ’n diskrepansie wat hulle sekerlik dadelik sou opgespoor en reggestel het.
 
(*Maya-kalender; Bron:  C.W.Ceram: Götter, Gräber und Gelehrte)
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
35 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Maka Drama sê... Geskiedkundige feieverteller, nie mitoloog, propagandis of storieverteller nie. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 17-23°C Sunny. Mild. Pta: 9-21°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-16°C Morning clouds. Cool. Bfn: 7-20°C Morning clouds. Mild.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.