Ander stories in... MyRapport...
Sanet: "Ek herken hom dadelik as die motorfiets om die draai kom. Nét Hein sit so. Ek ruk van skrik en snak na my asem."
Die Suid-Afrikaanse Grondwet, in ’n verklaring van regte, meld dat almal gelyk is onder die wet en dit verbied onbillike diskriminasie weens, onder meer, seksuele oriëntasie, godsdiens, gewete en geloof.
“Regstel se g*t”, lui die hoofopskrip van ’n Kaapse poniekoerant voorverlede Vrydag. ’n Bietjie kras, maar dit som die gevoelens van bruines op.