Zondra Hoffmann, Brackenfell

Rapport-gebruiker

Dié soort houding oral

deur Zondra Hoffmann, Brackenfell 2012-10-13 23:14

Die artikel “Toorn van ’n aspris nurse” (Weekliks van 7 Oktober) het betrekking. Wat ’n wonderlike beskrywing van die 13 dae wat dié merkwaardige vrou moes deurmaak in ’n inrigting wat eens op ’n tyd die top- mediese fasiliteit in ons land was.

Haar beskrywing van die personeel is bewys van die ongenaakbare, byna ongeskikte, weerbars­tige houding wat alledaags openbaar word teenoor mense in hierdie land. Waar daar ’n mate van respek was, is nou opvallende verset en disrespek.

Ek sien dit elke dag as ek in ’n winkelsentrum moet loop. Ek moet áltyd padgee of ek word uit die aarde geloop deur mense baie jonger as ek.

Dit is ook die algemene houding van werkers in ons land in die geheel, waar mense wat veronderstel is om “diens te lewer” g’n flenter omgee nie en boonop onbevoeg is om die werk te doen. Dan verdien hulle uitermate hoë salarisse met soveel byvoordele jy hoop jou kleinkind slaan een of ander tyd so ’n pos los.

Ek haal my hoed af dat sy die moed gehad het om openhartig en eerlik dié verhaal neer te skryf.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Conrad Steenkamp sê... Dis nou regtig oes, does Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C Afternoon clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-19°C Sunny. Mild. Bfn: 9-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-24°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.