Sarel Myburgh, Pretoria

Rapport-gebruiker

Dis hoekom Suid-Afrika so ly

deur Sarel Myburgh, Pretoria 2012-09-22 23:41

Die onlangse gebeure by Lonmin was ’n blootlegging van die situasie waarin Suid-Afrika hom bevind en kan aan ’n paar kernkwessies toegeskryf word.

Eerstens het die ANC-regering die afgelope 18 jaar tydens elke krisis die verwerplike apartheid met al sy “gruweldade” as rede vir die gebeurlikhede blameer.

Vir die Lonmin-debakel kry die Britte nou die blaam en apartheid moes die blaam dra vir die Limpopo-handboekkrisis.

Baie min mense sal nie toegee dat apartheid sekere voordele vir minderhede ingehou het nie – maar die blaam op die verlede los nie vandag se krisisse op nie.

Tweedens is daar in die regering en ander semi-staatsinstellings ’n totale gebrek aan leierskap. Dit gaan hand aan hand met die onbekwaamheid van amptenare in kritieke poste van nasionale tot plaaslike vlak.

Derdens is van die land se leiers te oud. Tot ’n groot mate is hierdie aspek ’n Afrika-fenomeen.

Dan word nog tougetrek om hul regeertermyn te verleng.

Van bekwaamheid, kennis en effektiwiteit is daar bitter min sprake.

In sommige Westerse demokrasieë word leiers al op 38 jaar as topleiers verkies. Hulle is in groter voeling met hedendaagse praktyke en ook met die jeug.

Van die oplossings is om bekwame leiers in kritieke poste in die staatsdiens aan te stel en verby ras te kyk. Die aanstelling van bekwame leiers sal ook integriteit in die staatsdiens begin vestig.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 14-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 9-18°C Sunny. Mild. Bfn: 5-21°C Mostly sunny. Mild.
Dbn: 13-26°C Sunny. Mild. PE: 15-21°C Afternoon clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.