Schalk de Beer, Tshipise

Rapport-gebruiker

Dit wás skande, maar nou se bevoorregting is dieselfde ding

deur Schalk de Beer, Tshipise 2012-07-14 16:01

Prof. Anton van Niekerk is reg wanneer hy ons herinner dat die ingrypendste aspek van geïnstitusionaliseerde apartheid die verontmensliking van sy slagoffers was. Dis ongelukkig bitter waar. Lees maar hieroor by mense soos Adam Small en ander skrywers na wie ons nie wou luister nie.

Daarteenoor moet hy darem in ag neem dat ons wittes reeds daarvoor betaal het en aanhou betaal. Ons het die totaliteit van staatsbesittings van onberekenbare waarde en die mag daaroor aan swart mense oorgedra en betaal steeds uit ons belastinggeld miljarde rande aan subsidies.

Dan verwys hy na “’n radikaal ongelyke samelewing wat steeds die verdelingslyne van die apartheidsbestel weerspieël”. Hy moet net na enige staat in Afrika kyk om dieselfde of erger verdeling van rykdom te sien waar apartheid nooit bestaan het nie. Die verskuiwing van ’n hele land se bevolking van ’n bestaansekonomie na ’n kapitalistiese stelsel het in Westerse lande honderde jare geduur. Waarom sou dit hier anders wees?

Daarby verswyg hy ook die feit dat daar wel ’n middelklas van “ryk” swart mense in Suid-Afrika bestaan.

En die ANC bedryf met sy ekonomiese bevoorregtingswette ook maar apartheid, want hy moet onderskei tussen swart mense wat bevoorreg en wit mense wat benadeel moet word. Hulle het net nie die moed om toetse voor te skryf om daardie onderskeid tussen die groepe te maak nie.

Om my kleinkinders met ’n “begunstig deur apartheid”-teerkwas te smeer is die onbillikste moontlike daad.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 15-24°C More sun than clouds. Mild. Pta: 10-21°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-17°C Sunny. Mild. Bfn: 5-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.