A.C. Erasmus, Pretoria

Rapport-gebruiker

Duurder, maar kry ál minder

deur A.C. Erasmus, Pretoria 2012-07-21 23:58

Nog nooit was ek dit so eens met ’n berig soos “Medies styg dáárom” (Rapport, 15 Julie) nie. Onder meer word genoem dat die groot mediese fondse die afgelope boekjaar R12 miljard aan administrasie bestee het.

Die jaarlikse styging in die tariewe van mediese fondse is vir my ’n nagmerrie, aangesien ek ’n hartpasiënt is en die beste bekostigbare opsie moet kies. Dis ’n geval van jaarliks al hoe duurder vir al hoe minder diens.

My jaarlikse ondersoek en bloedtoetse word uit my spaarrekening betaal, met die gevolg dat daar weinig geld oorbly vir ander doktersbesoeke.

Soms dring die mediese skema aan op ’n brief wat my besige kardioloog moet skryf om te bevestig dat ’n jaarlikse besoek nodig is. Die ICD-10-kodes (die stelsel waarvolgens diagnoses gemaak word) is gewoonlik ook ’n bron van baie briefwisseling of telefoonnavrae voordat betaling goedgekeur word.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Alisha de Lange sê... Ek het Liefling sooo geniet. En sal dit oor en oor gaan kyk. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 10-17°C Partly cloudy. Cool. Pta: 6-20°C Sunny. Mild.
Jhb: 4-16°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 2-18°C Sunny. Mild.
Dbn: 9-24°C Sunny. Mild. PE: 11-18°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.