Petro Scheepers, Meyerton

Rapport-gebruiker

Erge ondervinding in 'ongevalle'

deur Petro Scheepers, Meyerton 2012-05-02 14:41

My dogter is vandag deur 'n boerboel in die gesig gebyt. Al is dit nie 'n baie groot wond nie was dit diep en steeds 'n hondbyt.

Ek gaan toe na Vereeniging Medi Clinic se ongevalle eenheid waar ek gesê word dat my kind eers gehelp kan word as ek R480 betaal (al het ek 'n mediese fonds).

Ons wag toe net meer as 'n uur en half voor 'n dokter by ons uitkom.  Die dokter wat uiteindelik daar aan kom praat so swak Engels dat ek nie kon uitmaak wat hy sê nie. 

Die verpleegster verduidelik toe dat hulle vir my 'n voorskrif gaan gee wat ek na 'n nabye apteek moet neem om medikasie te kry omdat hulle nie medikasie het nie (dis nou 'n privaat hospitaal). Dan moet ek dit na die hospitaal toe bring sodat hulle my kind kan behandel!

Ná ek ontplof het en gesê het dat ek geen kontant meer by my het vir bybetalings nie, maak hulle toe gou 'n plan om medikasie in die hande te kry.  Dit het gevoel of ek in 'n staatshospitaal is. 

Hoekom betaal mens dan soveel vir 'n mediese fonds as die hospitale so optree?

Ons het 16:48 daar ingestap en is eers 19:37 daar uit – en daar was nie eens baie mense saam ons daar nie.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 13-21°C Sunny. Mild. Pta: 12-24°C Mostly sunny. Mild.
Jhb: 11-19°C Mostly sunny. Mild. Bfn: 5-22°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 17-24°C Haze. Mild. PE: 12-20°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.