Francois Cloete, Pretoria

Rapport-gebruiker

Gee minderhede hul eie, konfederale state

deur Francois Cloete, Pretoria 2012-10-20 23:51

Onlangs het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, hoofman Patekile Holomisa en Julius Malema dreigemente gemaak dat wit mense se grond gevat of oorgegee moet word sonder vergoeding.

Hierdie soort dreigemente teenoor ’n minderheidsgroep maak Suid-Afrika net meer onstabiel.

As emigrasie hieroor toeneem, kan daar onder hulle vaardige mense wees wat die land verlaat.

Die grootste terugslag vir Suid-Afrika sal die voedselkrisis wees wat gaan ontstaan en dit deur sulke ondeurdagte uitsprake.

Dit sal lei tot ’n klimaat van waardeloosheid wat beleggers sal afskrik en op ander ekonomiese gebiede kan alles tot stilstand kom.

Die boere van Suid-Afrika gaan nie net hul grond oorgee sonder vergoeding nie. Hieroor kan selfs ’n revolusie uitbreek wat ook die land nadelig gaan raak.

Die probleem is dat die meerderheid van Suid-Afrika die minderhede se lewe ondraaglik wil maak, maar Suid-Afrika se minderhede gaan ’n belangrike rol speel in ons toekoms.

Die tyd is ryp dat minderheidsgroepe hul eie deelstate kry en dat Suid-Afrika ’n konfederasie van state word waarin almal ’n bydrae kan lewer tot welvaart, sonder dreigemente.

Lees Rapport se kommentaar beleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 19-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-24°C Afternoon clouds. Mild.
Jhb: 10-19°C Mostly sunny. Mild. Bfn: 8-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Mostly sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Escape winter, head to Mauritius

Escape winter by spending 7 nights in Mauritius' tropical bliss from R13 215 per person sharing. Includes return flights, airport transfers and accommodation.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Gewilde nuwe flieks

Frozen, The Hobbit: The Desolation of Smaug, Thor: The Dark World, Leon Schuster: Schuks! Your Country Needs You en nog baie meer. Koop nou!

25% afslag op topverkoperboeke!

The Real Meal Revolution van Tim Noakes, Jeffrey Archer se Be Careful What You Wish For, Man’s Search for Meaning van Victor E. Frankl en nog baie meer titels. Koop nou!

Baie eiers in een mandjie!

Speletjie-pakkette: 2 Super Hits-speletjies vir R99, 3 Disney-speletjies vir R99 en nog meer + eksklusiewe pakkette vir toebehore – slegs beskikbaar op kalahari.com. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 30% afslag op toestelle & huisware

Bespaar tot 30% op toestelle en huisware dié Paasfees. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Storieman Omnibus 6

Storieman 6 van Leon Rousseau. Beskikbaar 30 April. Plaas jou voorafbestelling nou!

gobii se 7” Kleur LCD e-leser nou R399

Kry kalahari.com se topverkoperproduk vir slegs R399 en kry gratis e-boekkoopbewyse ter waarde van R120. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!