Henry Pool, Silverton

Rapport-gebruiker

Geloof bly jou lewe verander

deur Henry Pool, Silverton 2012-08-19 00:19

Die berig oor minder godsdiens­tiges (Rapport, 12 Augustus) het betrekking. Wat ’n aaklige gedagte: Daar is geen God en geen hiernamaals. Alles is net toeval.

Dalk is dit nou die tyd waarvan Jesus gesê het: As Ek terugkom, sal ek nog geloof op die aarde vind? (Lukas 18:8).

Tog moet die mense wat ag­nosties of ateïsties is ook aan iets glo. Hulle moet dan glo uit niks, in buitengewone omstandighede deur ’n ongelooflike saamloop van toevallighede, het ’n intellektuele persoon ontstaan, een wat soos hy/sy kan dink en kan besluit. Hulle moet dan eintlik ’n wonderlike groot geloof hê om dit te alles te glo...

Nee wat, ek teken maar liewer vir my kaartjie na die hemel deur in Hom te glo en ek doen my bes om te doen wat Hy verlang. Snaaks hoedat as jy een keer daardie kaartjie geteken het, dit jou lewe (bly) verander.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
44 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 15-24°C More sun than clouds. Mild. Pta: 10-21°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-17°C Sunny. Mild. Bfn: 5-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Business Intelligence BI

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Application Developer 6month contract

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.