Basjan Marais, Belfast

Rapport-gebruiker

God se kinders hoef nie jammer te sê hulle leef en is wit mense

deur Basjan Marais, Belfast 2012-12-16 00:04

Ek skaam my nie vir Jesus Christus nie en jubel dit uit vir die voorreg om Hom te ken en Hom te eer en sy Woord te mag besit en dit vrymoedig te deel met alle mense in Suider-Afrika.

Ek maak egter beswaar dat ons regering swig voor elemente wat versoek dat bydraes vir die verspreiding van Bybels nie in aanmerking kom vir belastingverligting ingevolge art. 18 (a) van die Inkomstebelastingwet nie.

Waarmee is die regering besig? Is dit om die Christelike karakter van die land te verander? Indien wel, waarheen moet dit verander?

Almal in Suid-Afrika – wit, swart, bruin, Afrikaner, Brit, Bantoe, Indiër, Chinees, Israeliet, Arabier, ja elkeen wat hom ’n kind van Afrika noem en SA as sy land erken en liefhet – is welkom om hier te woon en werk. Hulle erken mekaar as mede-Afrikane en mag nie diskrimineer en mekaar haat en verag nie en mag nie in onmin lewe nie.

Ek weier om verskoning te vra dat ek leef en dat my vel wit is, want ek is God se kind, deur Hom geskape en dit is my voorreg om Hom deur Jesus, die opgestane Heer, te eer.

God het die mens geskep om die volle tyd wat Hy vir hom afgemeet het positief te leef. God roep die mens tot ’n lewe van heiligheid.

Mede-inwoners van SA, as u ontevrede is met die toestand in ons land, veral sover dit ons land skade berokken, skryf daaroor, maak u stem dik en dwing só die regering om tot besinning te kom voordat ons land tot stilstand kners.

Lees Rapport se kommentaarbeleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 13-18°C Sunny. Mild. Pta: 4-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 6-17°C Sunny. Mild. Bfn: 3-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 14-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 14-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Credit Card Machine Technician

Gauteng
Enterprise Electronic Commerce
R8 000 Per Month

Sales Consultant - Sport

Gauteng
Profession Hub
R7 000 - R13 000 Per Month

(1000977) - .NET Developer (CPT) (PARVANA)

Western Cape
Parvana Strategic Sourcing Pty Ltd
R25 000 - R35 000 Per Month

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Tablet Asus Nexus 7'' 3G met 32GB nou R1 999

Kry die Nexus 7”-tablet met Wifi & 3G vir slegs R1 999 en bespaar R500! Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Plaas ’n voorafbestelling vir die Xbox One

Die vermaaksentrum wat jou alles-in-een bied – regstreekse TV, flieks, sosiale netwerke en speletjies. Plaas jou voorafbestelling nou!

Tot 50% afslag op haarsorgprodukte!

Bespaar tot 50% op professionele haarsorgprodukte by kalahari.com. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Nuwe e-boeke beskikbaar!

Maak jou gereed vir ’n lekker leeservaring wat e-boeke insluit soos Good Morning, Mr Mandela; Laaste dans, Drienie; Die brug na Haven en nog baie meer. Koop nou!

Hisense Infinity Prime-slimfoon

Bespaar R1 000 op die Hisense Infinity Prime 1-slimfoon. Nou R1 999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Soos gesien op TV – Nuwe gobii-slimfone vanaf R999!

’n Kamera aan die voor- en agterkant, tweeledige SIM-verrigting en 200MB se GRATIS Cell C-data elke maand vir 12 maande, is maar net ’n paar van die eienskappe van dié slimfone. Kry joune nou! Koop hier.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!