Corrie Louw, Mondeor

Rapport-gebruiker

Heyneke skaad SA rugbytrots

deur Corrie Louw, Mondeor 2012-09-16 01:16

Dis nou hoog tyd dat ons Springbokrugbyspelers leer dat jy nie sokker op ’n rugbyveld speel nie.

Hierdie domkrag-en-skop-die-bal-rugby is eenvoudig simpel en doen ons trotse rugbygeskiedenis eerder skade aan.

Ek sien as gesoute rugbymens twee probleme. Een is ’n afrigter, daar van die Jukskei se kant af, wat soos dit vir my lyk net een soort rugby ken. Voorts is daar spankeuses waaroor ’n mens kan wonder. Die vraag is: Moet ’n mens ’n speler dra bloot omdat hy dalk op ’n goeie dag goed pale toe kan skop? Dalk moet ek eerder na die plaaslike jukskeitoernooi gaan kyk.

Lees Rapport se kommentaarbeleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 11-18°C Sunny. Mild. Pta: 10-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 7-19°C Showers late. More sun than clouds. Mild. Bfn: 2-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 14-20°C Partly cloudy. Cool. PE: 9-18°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Kamptoerusting!

Ons het al die kamptoerusting wat jy nodig het teen pryse wat jou kop sal wegblaas. Gaan loer nou daarna!

Wees voorbereid vir Nasionale Braaidag!

Dit is nooit te vroeg om te begin voorberei vir Braaidag nie. Tref voorbereidings met al ons ongelooflike braai-gereedskap. Koop nou!

Koop 3 boeke & betaal vir 2

Die goedkoopste van die 3 boeke sal gratis wees. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Bepalings en voorwaardes geld. Koop nou!

Winskopie van die week!

Hisense se 40” ten volle HD LED-televisie nou R3999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry tot 25% afslag op die 25 gewildste media-produkte!

Bespaar tot 25% op die jongste topverkopers van boeke, flieks, speletjies en musiek. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Winskopie van die week!

Hisense se 40” ten volle HD LED-televisie nou R3999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!