Kas Landman, Centurion

Rapport-gebruiker

Houding van 'asprisheid'

deur Kas Landman, Centurion 2012-10-11 13:52

Wat Leoni Smit beskryf in Toorn van `n aspris nurse (Rapport Weekliks 7 Oktober 2012)  is presies wat ek ook ervaar het in die Intensiewe Sorg-eenheid van Unitas-hospitaal in Centurion. 

Dat die houding van die meeste van die verpleegpersoneel toe te skryf is aan toorn of asprisheid het ek nie gedink nie. Ek het dit eerder ervaar as `n arrogante en rassistiese magsvertoon van onbekwame verpleegpersoneel wat nie die vaagste benul het van waaroor verpleging en versorging gaan nie.

Hoe swakker en hulpeloser die pasiënt is, hoe meer was hulle op hulle stukke. Sooner or later he’ll have to die was een se mening. Luide selfoongesprekke en straatvergaderings – let wel in die Intensiewe Sorg-eenheid – oor hulle politiek, hulle huislike en amoreuse probleme vir almal om te hoor want die (blanke) pasiënte verstaan mos nie wat hulle praat nie.

Soos Leoni Smit dit stel: hulle intiem lag in Xhosa en (hulle) vermaaklik in Zoeloe klik (ja, ook in Centurion!). En toevallig kon ek verstaan waaroor meeste van die gesprekke gegaan het.

Ek het alle rede om te dink dat die lot van swart pasiënte in ons hospitale net so erg of nog veel erger is.

En dan die skoonmakers: Een aand terwyl ek, uiters swak, twyfel oor my oorlewingskanse en nie weet hoe lank ek dit nog gaan maak nie, stop die skoonmaker haar skoonmakery en kyk my aan en sê: I can see the life in your eyes. You are going to live – so asof sy geweet het wat in my gedagtes aangaan.

Vir my was dit `n keerpunt. Soos Leoni Smit skryf: ...die kinderlike werksaamheid van die skoonmakers. Dáár is `n hart.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Briewe-kommentaar

Maka Drama sê... Danny Titus seg aikona, verkramptes. G'n blankestan vir julle nie. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 17-22°C Sunny. Mild. Pta: 9-21°C Morning clouds. Mild.
Jhb: 8-16°C Morning clouds. Cool. Bfn: 7-20°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 15-26°C Morning clouds. Mild. PE: 13-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.