Dr. Victor Dercken, Graaff-Reinet

Rapport-gebruiker

Karakter van Krugerwildtuin het verander

deur Dr. Victor Dercken, Graaff-Reinet 2011-03-26 12:29

Die karakter van ons grootste internasionale sowel as nasionale bate, naamlik die Kruger-wildtuin, is besig om negatief te verander.

Wat eens bekend was as die arm man se vakansieplek is nou by uitstek ’n ontspanningsplek vir welgesteldes.

Vroeër was die toegangsgeld vir skoolkinders minimaal of niks, maar tans word selfs kleuters van drie jaar oud verplig om R20 te betaal.

Klaarblyklik om ekologiese redes is daar nie meer gesellige gemeenskaplike vleisbraaivure nie. Dit hinder nie oorsese stedelinge nie, maar Suid-Afrikaners is baie erg oor saambraai en saamgesels.

Navorsing toon dat die grootste taalgroep besoekers aan die Krugerwildtuin Afrikaanssprekendes is, en tog is die amptelike taal van die park Engels. Dit geld selfs ’n klein wildtuin by my dorp waar 70% van die inwoners Afrikaanssprekendes is.

Die oorgrensparke-idee het loflik geklink, maar nou blyk dit onwettige toegangsplekke vir buurlande se misdadige elemente te wees en ook onbeheerde toegang vir diere met bek-en-klouseer en ander siektes.

Lees Rapport se kommentaarbeleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 14-20°C Sunny. Mild. Pta: 3-21°C Sunny. Mild.
Jhb: 4-16°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 0-19°C Sunny. Mild.
Dbn: 10-27°C Sunny. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Developer

Johannesburg
Value Plus Nettwork

SAIPA klerk

Pretoria East
Express Employment Professionals (Pty) Ltd (Centurion)
R4 000 - R7 500 Per Month

Sales Representative - East London

East London
Focus Personnel Trust

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Tablet Asus Nexus 7'' 3G met 32GB nou R1 999

Kry die Nexus 7”-tablet met Wifi & 3G vir slegs R1 999 en bespaar R500! Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Plaas ’n voorafbestelling vir die Xbox One

Die vermaaksentrum wat jou alles-in-een bied – regstreekse TV, flieks, sosiale netwerke en speletjies. Plaas jou voorafbestelling nou!

Tot 50% afslag op haarsorgprodukte!

Bespaar tot 50% op professionele haarsorgprodukte by kalahari.com. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Nuwe e-boeke beskikbaar!

Maak jou gereed vir ’n lekker leeservaring wat e-boeke insluit soos Good Morning, Mr Mandela; Laaste dans, Drienie; Die brug na Haven en nog baie meer. Koop nou!

Hisense Infinity Prime-slimfoon

Bespaar R1 000 op die Hisense Infinity Prime 1-slimfoon. Nou R1 999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Soos gesien op TV – Nuwe gobii-slimfone vanaf R999!

’n Kamera aan die voor- en agterkant, tweeledige SIM-verrigting en 200MB se GRATIS Cell C-data elke maand vir 12 maande, is maar net ’n paar van die eienskappe van dié slimfone. Kry joune nou! Koop hier.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!