Schalk de Beer, Montanapark

Rapport-gebruiker

Kerk huldig nie Geloftedag

deur Schalk de Beer, Montanapark 2012-12-22 23:56

In die gemeente waar ek ’n lidmaat is, is daar op Geloftedag geen erkenning gegee aan die gelofte wat ons voorvaders aan God gemaak het om, onder meer, die dag van die gelofte in die toekoms soos ’n Sondag te herdenk en ons kinders daarvan te vertel nie.  In plaas daarvan het die leraar wat gepreek het net verwys daarna dat “in die ou dae” daar gekompeteer is om die belangrikste moontlike politieke figuur te kry om die Geloftefeesgangers toe te spreek en dat laasgenoemdes in groot motors met ’n groot groep mense by die fees opgedaag het.  

Dat hierdie ’n skandelik versuim en ’n aanval op ons Afrikanergeskiedenis in lyn met ANC-beleid om die Afrikanergeskiedenis te dekonstrueer – ook in my gemeente – beteken,  is duidelik. Maar ook belangrik is om te vra hoe op aarde so ’n gebeure moontlik geword het, want as ek in die kerk rondkyk sien ek talle Afrikaners raak van wie ek oortuig is net met afkeer van ons leraar se opmerkings moes kennis neem.

Onlangs was daar in Brittanje groot ontsteltenis en ’n polemiek in die pers daaroor dat ’n beampte van ’n munisipaliteit twee kinders uit die sorg van ’n egpaar geneem het op grond daarvan dat hulle lede was van die “United Kingdom Independence Party”,  ’n klein minderheidsparty in Brittanje , maar wat darem dertien verteenwoordigers in die Europese parlement het.

’n Amptenaar het met groot selfvertroue ’n ingrypende maar verkeerde beleidsbesluit geneem wat slegs op die vlak van die gekose verteenwoordigers van hulle gemeenskap moes lê. 

My waarneming is dat die politieke manipulering van sake in my gemeente net moontlik geword het omdat ons toegelaat het dat die betaalde beamptes (die leraars) die beleidsbesluite van die gemeente by die gemeentelede oorgeneem het. Hoe die situasie reggestel kan word, weet ek nie, maar intussen heroorweeg ek my geldelike bydrae tot die gemeente as protes teen die regering van die beamptes.



Lewer kommentaar op hierdie artikel
186 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 17-20°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 6-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 9-18°C Mostly sunny. Mild. Bfn: 6-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 13-27°C Sunny. Warm. PE: 13-23°C More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.